Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawson Manor Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 8, Selborne, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dawson Manor Guest House is 'n elegante huis in 'n boomryke straat in die gevestigde en gesogte voorstad Selborne, oorkant Selborne College en naby baie ander skole, sportvelde en plekke van kulturele belang. Die opgeknapte Dawson Manor Guest House is meer as 100 jaar gelede gebou en straal moderne elegansie uit, alhoewel baie van die oorspronklike kenmerke behou is, insluitend 'n pragtige gebrandskilderde venster.

Elke kamer is klassiek ingerig om 'n atmosfeer van weelde te skep, en het 'n stylvolle en suite-badkamer, 'n slim-TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en plafonwaaiers.

Ontbyt word elke oggend in die eetarea langs die swembad bedien, waar gaste jogurt, ontbytgraan en 'n warm maaltyd kan geniet. Daar sal ook filterkoffie en 'n verskeidenheid tee beskikbaar wees.

In die middag kan gaste langs die swembad sonbaai, in die sitkamer ontspan, of op die dek kuier rondom 'n pragtige ou Strangler-vyeboom met 'n braai-area.

Indien gaste vir besigheid, plesier of sport reis - Dawson Manor het alles wat gaste benodig en sal hulle hartlik verwelkom.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Melanie M
5.0
Affordable, clean, central. Incredible! The manager and staff went way beyond. The guest house was clean, central, and early morning br...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Maryka V
Besigheidsreis
5.0
Dit was baie netjies, veilig en die omgewing was stil. Ons het net oornag en het eers laat by die blyplek aangekom.
Mei 2024
Paul K
Besigheidsreis
5.0
Skoon, skoon, skoon. Dis vir my die belangrikste. Dis altyd lekker om hier tuis te gaan. Ek was 2024 reeds twee maal hier en in 2023 ook twee maal.
Mrt 2024
Tamara Z
Gesin met tieners
5.0
Gorgeous building with clean rooms and excellent service. Super friendly staff that made us feel very welcome from the minute we got th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Jan T
Besigheidsreis
4.6
Lekker skoon, netjies en veilige gastehuis. Die gasethuis is selfs load shedding-bestand met 'n kragopwekker wat werk en nie te veel lawaai nie.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dawsonstraat 8, Selborne, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dawson Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 8, Selborne, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd396efb592d92c9bd1b78dd513bc30eaecb35d539ec482872571dde4c30a49a5c6ca2f2cd9c78a2c90a84ac197a0c56232a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Dawson Road Selborne 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.993543731076 27.89823282209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang