Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dazzle Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent Gardens 92, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dazzle Stay skuil in Vincent, 'n rustige woonbuurt in Oos-Londen, en bied 'n toevlugsoord naby 'n magdom geriewe en besienswaardighede. Dit is ideaal vir beide sake- en ontspanningsreisigers en bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike omgewing.

Hierdie lieflike gastehuis spog met 5 pragtig ingerigte kamers en 2 ruim woonstelle. Sagte duvets en skoon linne word voorsien. Gaste kan ook die privaatheid van en suite-badkamers geniet. Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Verder is daar 'n gedeelde braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan On the Rocks Nahoon River Cruises wat net 2,9 km ver is, besoek of die goue sand van Eastern Beach geniet wat net 4,2 km vanaf die verblyf is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vincent Gardens 92, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent Gardens 92, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b11984657ffd3458f09a89b03cb27ee48710c4507682f23c225e1e9c90e1ba634eb59dc7298ca6b294ca88b0794ed71bbe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 92 Vincent Gardens Vincent 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9789075 27.9119704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang