Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Akker Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir De Akker Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elizabeth M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Goeie waarde vir geld en gerieflik.

Ons is baie goed ontvang, die kamer was mooi netjies met alles wat ons nodig gehad het en ons het ook 'n heerlike ontbyt gehad.

Ruben M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M

Overall it was a super experience, neat and tidy, and friendly staff.

Stay was very nice!

Nadine R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Was baie gerieflik.

Vriendelike staff, skoon en netjies.

Landi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi P

Lovely guesthouse.

Great accommodation, warm hospitality and service. Relaxed ambiance.

Marzanne W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne W

Enjoyable stay.

Everything was neat and tidy. The hosts were very friendly. Our bathroom was not en suite but personally not an inconvenience to us as it is not open to any of the other guests. Would definitely stay there again.

Shaylyn D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaylyn D

Amazing!

The rooms are very clean and extremely cosy. Would definitely recommend! The staff are absolutely amazing!

Magdel F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel F

Naweek verblyf met klein kinders.

Baie vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly, Dani!

Francois F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Vriendelike diens.

Ja, die ligging is goed.

Janine W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W

Clean, convenient and very comfortable.

Lovely and convenient place to stay in Bloemfontein - close to the main road and also close to the Mimosa Mall, where we walked to for supper.

Johannes J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Ontbyt was heerlik en smaaklik en ontvangs was baie behulpsasm.

Baie mooi gastehuis in Bloemfontein en is vriendelik ontvang en Geelhout kamer is skoon en netjies ingerig. Vir 'n ligte slaper soos ek is die ligging nie vir my met al die geraas van karre/motorfietse en het geklink soos F1. Daar is 4 koningkamers en is nie reg verskillend apart gelys met foto's en nie.

John V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John V

Not good.

Noisy aircon. Cockroach in bathroom.

Arista W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista W

Baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon.

Marilette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V

Perfekte rusplek vir tussen Limpopo en die Noord-Kaap.

Ons was net nou die dag hier gewees, hierdie keer in 'n ander kamer gebly en my opinie bly dieselfde! Baie netjies! Baie gemaklik! Perfekte oornag plek, alles wat jy nodig het met uitstekende kliëntediens as 'n bonus!

Marilette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V

Gerieflik met vriendelike ontvangs.

Ons het so lekker gebly! Baie goeie kommunikasie ontvang en vriendelike hulp en ontvangs (al het ons laat in geklok!) Sal beslis vir enige iemand aanbeveel!

Prenesha P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prenesha P

Lovely place, neat, clean, friendly and helpful staff.

Convenient location for UFS and local shops and amenities.

Gerda J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Veilig, vriendelik en gemaklik.

Sien sterre.

Gideon F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F

Oorslaap.

Vrou was in hospitaal, naby die daghospitaal.

Annora C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annora C

Gemaklik.

Goeie diens, skoon kamers, baie behulpsaam en lekker ontbyt.

Tina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V

Lekker oor die algemeen.

Alles was baie netjies en die mense was baie vriendelik. Dit was net jammer dat my kamer nie 'n badkamer in gehad het nie. Maak seker jy vra dat jy nie daai spesifieke kamer kry nie. Jy het wel die badkamer vir jouself, maar jy moet verby twee ander kamers loop tot by die badkamer.

Louise I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise I

Op doorreis van Oostkaap naar North West.

Makkelijk bereikbaar in centrum Bloemfontein, maar helaas verkeerslawaaii in kamers aan voorkant.

Natalie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Clean and neat. Service was great.

Only downside was the nightclub located close by. Music was very loud until the early hours of the morning. Would request soundproofing to be added to the rooms front facing.

Marius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

It was nice.

There was no backup for loadshedding which is a safety risk. I have to use my small light to dress and also to leave the guest house at 05h00 in the morning. Can you also have the full DStv package or sport channels. We struggled to watch the Springboks game.

Nicky V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicky V

Ontvangs was vriendelik en aangenaam, maar die verblyf ongelukkig nie.

Waarde vir geld glad nie, baie jammer.

Marsha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha B

Baie lekker, goeie ontvangs.

Kos was heerlik, kamers lekker stil. Mal oor die tuin.

Rochelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Dit was lekker en ons het welkom gevoel.

Die kamer was netjies en skoon en die diens was uitstekend. Ontbyt was ook baie lekker.

Boy B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boy B

Baie aangenaam.

Baie gawe eienaar het vir ons reggestaan toe ons wou braai maar die weer het nie saamgespeel nie. Julle kan gerus daar gaan slaap.

Deon V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Beautiful garden.

No hot water in the room. Other room's hot water worked. Otherwise clean, friendly staff and beautiful garden.

Leane S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leane S

Die pad-lawaai dwarsdeur die nag is verskriklik.

Sien sterre.

Natasha C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

The room was comfortable and the staff were very helpful.

The room was very spacious and the location was perfect.

Charmain V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Baie vriendelike mense, pragtige kamers, heerlike ontbyt.

De Akker Gastehuis is baie sentraal geleë en ek het 'n heerlike verblyf gehad.

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parfittlaan 25, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54236c08d37027c31d64be89d2961553dc7ad059255582702f71251c755a8de103bd425f6b9c4f0cbd87ea1ec238cfcc44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 25 Parfitt Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.111989765176 26.201338469982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang