De Akker Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parfittlaan 25, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Akker Gastehuis bied lieflike B&B-verblyf in aparte kamers en is in Park West, Bloemfontein geleë.
Gaste het 'n keuse van kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer bied 'n uitsig oor die tuin en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Engelse of Ierse ontbyt is by die tarief ingesluit.
Die gastehuis het 'n lieflike tuin, braaigeriewe en parkeerplek. 'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar en die gastehuis is stapafstand vanaf Grey en Eunice.
De Akker Gastehuis is 300 m van Mimosa Mall, 3 km van die Oliewenhuis Kunsmuseum en Preller Square af.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Observatory, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamiltonpark besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Parfittlaan 25, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink De Akker Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parfittlaan 25, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat