Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Akker Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Abe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die beste bekostigbare verblyf in Oudtshoorn. Personeel net die beste. De Akker kan met reg aanbeveel word vir enige persoon wat Oudtshoorn besoek. Waarde vir geld en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Abe Duisend dankies vir die tyd wat jy afgestaan het om die uitstaande resensie en gradering te gee. Dis gaste soos jy wat elke dag se werk so lekker maak. Ons waardeer die mooi woorde opreg. Hoop om die voorreg te hê om jou in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Linda

Richard C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangename ervaring. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Richard Baie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte warm as gaste goeie terugvoer gee. Kom kuier asb. weer in Oudtshoorn, julle is altyd welkom. Mooi dag en 'n geseende 2024. Vriendelike groete Linda

Dialouise T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Uiters vriendelik en gaaf. Van die begin van die bespreking af was alles net 'n plesier! Die personeel het uit hulle pad gegaan en daar was voortdurend kommunikasie met my. Die geriewe was baie skoon en netjies! Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liefste Dia, baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg uit ons harte uit. Dit is altyd 'n voorreg om sulke mooi hartsmense te akkommodeer. Nogmaals baie dankie. Vriendelike groete. Linda en Personeel

Louisa H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik gebly, net te kort! Baie lekker, skoon en netjies en goed toegerus, en stapafstand vanaf die dorp en stalletjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Louisa Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit sal 'n voorreg wees om jul weer in die nabye toekoms te kan akkommodeer. Vriendelike groete Linda

Tasha F
1 nag
4.6
Feb 2023

Verdien 'n historiese resensiesyfer. Ongelukkig vir my het die lugversorger/waaier in kamer nie gewerk nie, wat my genoodsaak het om deure en vensters oop te maak wat 'n probleem met muskiete tot gevolg gehad het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Goeie more Tasha Baie dankie vir jou resensie. ESKOM maak dit so moeilik vir ons almal. Ons het 'n Inverter, maar ongelukkig is Inverter daar vir noodsaak ligte, Wi-Fi, yskas, tv, kragpunte ens. Ongelukkig nie vir ketel, lugversorger, mikrogolf ens. nie. Jammer vir enige ongerief. Mooi dag Linda

Lionel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

I wasn't quite what we expected. We are regular travellers and stay at many establishments around the country. The website sold the establishment well, but the reality was a different picture. It felt regimental, controlling, and cramped. The room inside the house, with the dining room just outside our door and limited ventilation didn't work for us. The smell of fried bacon in the morning was a complete put-off. Breakfast elsewhere would have been a preferred option as the breakfast (included) was a far cry from great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Linda
De Akker Guest House
Dear Lionel, Thank you for taking the time to give us this review. Each room on our website tells you exactly if the room has its own entrance from the outside or if the room is in the house. All our rooms are equipped with an air conditioner and do have nice big windows to open if needed some fresh air. We do have a beautiful front garden to relax in as well. The Monday you arrived was very hot in Oudtshoorn and with the Load-shedding it is difficult without an air-con to use, but this is out of our hands. Our Breakfast on Tuesday morning was Breads, jams and cheese, coffee, tea and juice, and Pancakes with banana, cinnamon, nuts, and syrup with berries. Sausage, eggs, bacon, and, fried tomato. Also in the case that guests may be vegan or vegetarian or on a special diet and they stipulate this when making a booking or on arrival, we do go out of our way to fulfil their option. I am so sorry that our breakfast was a far cry from great. All our guests love our breakfast. I wish you could tell me at the time while staying here so that I could try to change things for you, because we do try to fulfil all our guests' needs as far as possible. This would have been much appreciated. Kindest regards, Linda Manager

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker en gerieflik gebly. Personeel baie vriendelik en bekwaam. Ontbyt fantasties. Sal weer daar bly omdat dit so sentraal geleë is, goeie waarde vir geld is, so netjies is en die personeel so fantasties is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeur jou terugvoer baie. Kom kuier gerus in die nabye toekoms.

Justin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Polite and friendly. Helpful and a wonderful breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Dear Justin, Thank you so much for taking your time to give us a review, it is very much appreciated. I would love to accommodate you and your family in the near future. You are always welcome. Kindest regards, Linda

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Gerieflik en gemaklik. Plek is baie netjies, personeel is baie vriendelik en ontbyt is heerlik. Sal vir seker aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Christelle Baie, baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Hoop om jul in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Linda

Eddie B
1 nag
4.8
Des 2022

Baie oulike plek. Ons het die oorslaap baie geniet. Uitstekende diens, mooi dekor, kamers netjies en skoon, lekker tuin en plonspoel, heilsame ontbyt, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Eddie Baie, baie dankie vir jou resensie propvol mooi woorde, ek dink nie gaste besef wat so 'n resensie vir ons beteken nie. Ek wil net se dat ons dit so bitterlik baie waardeer en dat jul altyd welkom is in die toekoms. Weereens duisend dankies Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c8e531d07c61be4000bb837b07d8047d26a3f89e1e544a904e8f13fead10cba5750217fecbb3cc61d98e97e68fb82005962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 82 Kerk Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.588199626248 22.201833575964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang