De Akker Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Abe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die beste bekostigbare verblyf in Oudtshoorn. Personeel net die beste.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Abe
Duisend dankies vir die tyd wat jy afgestaan het om die uitstaande resensie en gradering te gee. Dis gaste soos jy wat elke dag se werk so lekker maak. Ons waardeer die mooi woorde opreg. Hoop om die voorreg te hê om jou in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda
Richard C - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Richard
Baie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte warm as gaste goeie terugvoer gee. Kom kuier asb. weer in Oudtshoorn, julle is altyd welkom.
Mooi dag en 'n geseende 2024.
Vriendelike groete
Linda
Dialouise T - Feb 2023
Algehele gradering
Uiters vriendelik en gaaf.
De Akker Guest House se terugvoer
Liefste Dia, baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg uit ons harte uit. Dit is altyd 'n voorreg om sulke mooi hartsmense te akkommodeer. Nogmaals baie dankie. Vriendelike groete. Linda en Personeel
Louisa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, net te kort!
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Louisa
Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit sal 'n voorreg wees om jul weer in die nabye toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda
Tasha F - Feb 2023
Algehele gradering
Verdien 'n historiese resensiesyfer.
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie more Tasha
Baie dankie vir jou resensie. ESKOM maak dit so moeilik vir ons almal. Ons het 'n Inverter, maar ongelukkig is Inverter daar vir noodsaak ligte, Wi-Fi, yskas, tv, kragpunte ens. Ongelukkig nie vir ketel, lugversorger, mikrogolf ens. nie. Jammer vir enige ongerief.
Mooi dag
Linda
Lionel B - Jan 2023
Algehele gradering
I wasn't quite what we expected.
Lees meerDe Akker Guest House se terugvoer
Dear Lionel,
Thank you for taking the time to give us this review.
Each room on our website tells you exactly if the room has its own entrance from the outside or if the room is in the house. All our rooms are equipped with an air conditioner and do have nice big windows to open if needed some fresh air. We do have a beautiful front garden to relax in as well. The Monday you arrived was very hot in Oudtshoorn and with the Load-shedding it is difficult without an air-con to use, but this is out of our hands.
Our Breakfast on Tuesday morning was Breads, jams and cheese, coffee, tea and juice, and Pancakes with banana, cinnamon, nuts, and syrup with berries. Sausage, eggs, bacon, and, fried tomato. Also in the case that guests may be vegan or vegetarian or on a special diet and they stipulate this when making a booking or on arrival, we do go out of our way to fulfil their option. I am so sorry that our breakfast was a far cry from great. All our guests love our breakfast.
I wish you could tell me at the time while staying here so that I could try to change things for you, because we do try to fulfil all our guests' needs as far as possible. This would have been much appreciated.
Kindest regards,
Linda
Manager
Louis B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gebly. Personeel baie vriendelik en bekwaam. Ontbyt fantasties.
De Akker Guest House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeur jou terugvoer baie. Kom kuier gerus in die nabye toekoms.
Justin W - Feb 2022
Algehele gradering
Polite and friendly.
De Akker Guest House se terugvoer
Dear Justin,
Thank you so much for taking your time to give us a review, it is very much appreciated. I would love to accommodate you and your family in the near future. You are always welcome.
Kindest regards,
Linda
Christelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Christelle
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Hoop om jul in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda
Eddie B - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Eddie
Baie, baie dankie vir jou resensie propvol mooi woorde, ek dink nie gaste besef wat so 'n resensie vir ons beteken nie. Ek wil net se dat ons dit so bitterlik baie waardeer en dat jul altyd welkom is in die toekoms.
Weereens duisend dankies
Linda
Simone W - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
De Akker Guest House se terugvoer
Dear Simone,
Thank you so much for this beautiful insightfull review. It is much appreciated. Words like these give us the "OEMF" to just trying to be better and love our guests more. Thank you for being so kind.
Kindest regards
Linda Kennedy
Charl N - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Charl
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om die resensie te gee. Waardeer dit baie baie. Jul familie is altyd welkom om weer te kom kuier.
Mooi dag vir jul en mag 2022 verder net voorspoed en mooi dinge vir jul inhou.
Vriendelike groete
Linda
Donovan S - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Great staff.
De Akker Guest House se terugvoer
Good morning Donovan,
Thank you so much for taking your time to give us a review, it is much appreciated. Please come and visit in the near future.
Kindest regards,
Linda
Jochelle O - Des 2020
Algehele gradering
Clean, spacious, definitely worth it!
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie more Jochelle
Baie baie dankie vir jou samevatting in jou resensie, ons waardeer elke resensie opreg. Jul is altyd welkom by De Akker. Ons is bevoorreg om sulke goeie hartsmense soos jul te akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda
Nadia S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie vriendelike ontvangs!
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Nadia
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om 'n resensie te gee, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus in die nabye toekoms, jul is altyd welkom. Geseende 2020 en 'n mooi dag.
Vriendelike groete
Linda
Marike V - Des 2020
Algehele gradering
Die detail het ons spesiaal laat voel.
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie more Marike
Baie dankie vir die resensie, waardeer die tyd wat jy geneem het om dit te doen. Kom kuier gerus weer by ons, hoop om gou van jou te hoor.
Vriendelike groete
Linda
Talita L - Jun 2019
Algehele gradering
Gasvryheid.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Talita
Baie dankie dat jy tydjie afgestaan het om vir ons so 'n baie mooi resensie te gee. Ons waardeer dit opreg bitterlik baie. Die eienaar het onlangs die elektriese komberse aangeskaf vir elke kamer en ek moet se al DE AKKER se gaste is gaande oor die klein bietjie bederf. Dit was 'n voorreg om jul by DE AKKER te kon akkommodeer. Hoop om julle sommer gou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Linda
Adele B - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met baie vriendelike personeel.
Lees meerDe Akker Guest House se terugvoer
Liewe Adele,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir De Akker Gastehuis 'n resensie te gee. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons werk hard om al ons gaste te akkommodeer soos hul behoeftes is. Dis altyd 'n pluspunt as dit sulke gemaklike en vriendelike gaste soos julle is. Ons is eintlik geseend met regtig net liewe liewe gaste by De Akker.
Hoop julle kom kuier sommer nog heelwat hier in Oudtshoorn, jy weet mos nou waar die lekkerste slaap plekkie in die Hoorn is.
Vriendelike groete,
Linda
Neels R - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gerieflike akkommodasie.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Neels
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons gaan beslis aandag gee aan u versoek. Hoop dat De Akker Guest House beslis weer 1 van u keuse akkommodasie is in die toekoms in die Klein Karoo.
Vriendelike groete
Linda
Janeta O - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en ontspannend.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Janeta,
Baie dankie die tydjie wat jy afgestaan het om vir De Akker 'n resensie te gee, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd so 'n voorreg om sulke goeie en vriendelike mense te kan akkommodeer soos jul. Jul is altyd welkom in die toekoms by De Akker Gastehuis.
Vriendelike groete
Linda
Rudolf R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gemaklike, groot kamers en vriendelike diens.
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie middag Mr Rudolf,
Baie baie dankie vir hierdie mooi review. Ons streef om net die beste diens moontlik vir ons gaste te lewer. Behulpsaam te wees soos ons kan en inligting te verskaf waar nodig is oor ons mooi dorpie. Hoop om u en familie in die vroee toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Linda
Monty S - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en kliëntediens!
Benita D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige slaapkamer, baie vriendelike diens!
Lees meer- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang