Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Ark Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir De Ark Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Fantasties.

Ons het gevoel asof ons met ou vriende weer bymekaar gekom het, met Francis & Barnie.

Matheldah S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matheldah S

Fabulous.

Everything was top notch, from the rooms, the location, the management, and the place is very safe.

Sunel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel S

Uitsonderlik.

Uitsonderlike mooi gastehuis met al die geriewe en karakter om mens dadelik tuis te laat voel.

Riette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Vakansie binne 'n vakansie.

Heerlike ervaring, diens en gasvryheid uitstekend.

Karin V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Sal weer daar oorbly.

Netjies en heerlike ontbyt. Vriendelike behulpsame personeel.

Rene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Baie vriendelike en goeie diens - gevoel soos familie toe ons Sondag ry - lekker ontbyt elke dag.

Awesome personeel en baie hulpvaardig, nie omgegee om vir ons 'n vuur te maak die Vrydagaand vir as ons terugkom van die trou-venue en het langer wakker gebly om te help. Kamers is baie mooi en skoon en hul het almal uit hul pad gegaan om al drie ons couples te help en welkom te laat voel.

Deon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie vriendelik ontvang, oulike plek.

Het lekker gebly, akkomodasie is great, kos is lekker, mense is vriendelik.

Elmien K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K

Baie goeie diens en pragtige plek.

Baie vriendelike diens gekry met baie lekker ontbyt. Die gastehuis is pragtig en regtig in die middel van die dorp. Maklik om enige plek uit te kom.

Erik R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik R

Fantastic.

We visited family in Lydenburg.

Christa F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Skoon, netjies, uitstekende diens.

Mooi tuin, rustige atmosfeer.

Nadia C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Vreeslike mooi en netjiese plek.

Net ongelooflik baie warm gekry. Die een kein venstertjie het gemaak dat daar nie lug deur die kamer trek nie. 'n Lufversorger in die kamer is 'n moet, dan sou ek die gastehuis 'n 10/10 gegee het.

Leon L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Very pleasant experience. Will return any time if I pass through Lydenburg again.

Well maintained and beautifully furnished guesthouse. It was a perfect overnight stay for us. The breakfast was the best we've had in a long time. I'll gladly recommend De Ark Guesthouse.

Suzette G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette G

Aangenaam.

Sal vir enige persoon aanbeveel, en ook self weer daar oornag sou die geleentheid homself voordoen.

Penny C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny C

Comfortable and beautiful.

Clean - beautifully decorated and comfortable.

De Ark Guest House se terugvoer

Good afternoon,
Thank you for the awesome review. We are happy that you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the near future again.

De Ark Guest House
Arina J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J

Die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen.

'n Uitstekende gastehuis en waarde vir geld. Bied puik ontbyt en aandetes aan. Die dekor van die kamers is van hoogstaande gehalte en hipper netjies.

De Ark Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Arina. Dit laat ons harte warm voel. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.

De Ark Guest House
Pierre B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Lekker sentraal.

Sentraal in die dorp. Dit kan besig word.

De Ark Guest House se terugvoer

Dit was lekker om jou weer by De Ark te verwelkom, Pierre.

De Ark Guest House
Magda N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Absoluut fantasties.

De Ark is 'n absolute pragtige plek - alles was net die beste vanaf die ontvangs deur die eienares tot ons vertrek die volgende dag. Wat 'n absolute heerlike verblyf - rustig, vriendelik en alles net die beste! Die kamers is pragtig met net die beste linne en binneversiering en die teater op die perseel maak dit nog meer spesiaal. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en dit ten sterkste aanbeveel aan ons familie (oud en jonk), vriende en kennisse.

De Ark Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om te skryf hoe julle die verblyf by De Ark ervaar het.
Jou woorde maak ons harte warm. Dit is 'n voorreg om sulke goeie mense te ontmoet.

De Ark Guest House
Standard Machine Tools Cc T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Standard Machine Tools Cc T

Rustig en algeheel ontspannend!

Baie dankie vir uitstekende diens. Beide ons tegnikusse was baie tevrede en praat met groot lof van julle algehele pakket. Sal De Ark Gastehuis definitief aanbeveel!

De Ark Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is 'n voorreg om aangename gaste te huisves.

De Ark Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c9d79bb53d651eeed1215c38dbc2972f9692deddba8d7dd3b6b21ff9cccb006c418792780d9666705417b3edc962930e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 37 Kantoor Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.090680999667 30.45233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang