Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Ark Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Ons het gevoel asof ons met ou vriende weer bymekaar gekom het, met Francis & Barnie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheldah S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fabulous. Everything was top notch, from the rooms, the location, the management, and the place is very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitsonderlik. Uitsonderlike mooi gastehuis met al die geriewe en karakter om mens dadelik tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Vakansie binne 'n vakansie. Heerlike ervaring, diens en gasvryheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Sal weer daar oorbly. Netjies en heerlike ontbyt. Vriendelike behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike en goeie diens - gevoel soos familie toe ons Sondag ry - lekker ontbyt elke dag. Awesome personeel en baie hulpvaardig, nie omgegee om vir ons 'n vuur te maak die Vrydagaand vir as ons terugkom van die trou-venue en het langer wakker gebly om te help. Kamers is baie mooi en skoon en hul het almal uit hul pad gegaan om al drie ons couples te help en welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie vriendelik ontvang, oulike plek. Het lekker gebly, akkomodasie is great, kos is lekker, mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie goeie diens en pragtige plek. Baie vriendelike diens gekry met baie lekker ontbyt. Die gastehuis is pragtig en regtig in die middel van die dorp. Maklik om enige plek uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantastic. We visited family in Lydenburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Skoon, netjies, uitstekende diens. Mooi tuin, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c9d79bb53d651eeed1215c38dbc2972f9692deddba8d7dd3b6b21ff9cccb006c418792780d9666705417b3edc962930e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 37 Kantoor Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.090680999667 30.45233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang