Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Ark Mountain Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Everdine E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Goed uitgerus, naby genoeg aan al die atraksies. Ons besoek was heerlik. Baie gerieflik, mooi omgewing en die diens was persoonlik, hartlik en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We booked the single story king bed accommodation at De Ark Mountain Lodge and it was heaven. Tranquil and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

If you want to be close to nature, with stunning views, visit De Ark Lodge. Location and views are absolutely beautiful. Peaceful. I was graced to have zebra and buck visit daily just meters away from the lodge. Amazing to be so close to nature and wildlife. Loved the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig, romanties, kalm. Sal definitief weer besoek. Het 'n fantastiese tyd gehad met 'n heerlike ontbyt. Vriendelike en aangename mense. Baie romanties geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Rustige en baie stil plek. Ja, lekker gebly! Daar kan dalk 'n bietjie groter keuse van kos wees by die ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons het in eenheid nu 10 gebly. Ons het dit baie geniet. Die ontbyt was so bietjie. Ons het in eenheid nu 10 gebly. Ons het dit baie geniet. Die ontbyt was so bietjie skraal, maar die ligging baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helmut W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

The resort needs a lot more care and personal attention. No lawns or greenery. Beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andriet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie rustig! Ons wou vreeslik graag net 'n vuurtjie maak in die aand, alleen, die gemeenskaplike braai is reg van voor vir die middelste kamer. Ek sou nie daarvan hou as ander mense daar kom terwyl ons daar is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2024

In die somer sal dit asemrowend wees so in die berge. De Ark was 'n rustige bestemming in die berge. Afgesien van veldbrande wat die hele gebied swart gelaat het, het ons steeds mooi sonsondergange geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sakkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

De Ark is 'n moet vir verblyf indien jul in die Clarens omgewing is! Presies net wat ons in gedagte gehad het. Lekker rustige wegbreek ver genoeg van alles af om rustig te kon wees maar ook naby genoeg om Clarens en omgewing te kon besoek. Diens was vriendelik en alles was altyd op tyd skoonmaak, ontbyt, ens. Sal definitief weer gebruik maak van De Ark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPGzjOV3VpvWxBVkpIQcHTwX7OJWlQQjWQAaSpCWmZkNrZ6DIZF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 De Ark Mountain Lodge R712 Clarens district 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.540091676734 28.475527771859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang