De Ark Mountain Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Ark Mountain Lodge bied wonderskone uitsigte op die berge en oor die skilderagtige dorpie Clarens. Dit is die ideale verblyf vir moeë siele op soek na stilte en 'n afgeleë natuurervaring. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale Park, net 20 km van die park se ingang af en is ook net 7 km van Clarens se besige middedorp af.
Die lodge bied verblyf in 9 chalets. Elke chalet het sy eie vuurpot, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n stoep of balkon met asemrowende uitsigte op die berge. Let asb. dat slegs die Deluxe Dubbelkamers 'n TV het.
'n Heerlike Engelse ontbyt word by die herehuis bedien.
Die plaas het van die mooiste natuuruitsigte wat jy kan beleef as jy vroegoggend gaan stap of 'n bergfietsrit tussen die sebras, swartwildebeeste en blesbokke neem.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink De Ark Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang