Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Berg Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Francois B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gekuier. Die natuurtuin gaan sien op aanbeveling van die gasvrou. Ons het goed gebly. Dit was 'n oornagverblyf en alles was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable. Highly recommended. Thank you. Very comfortable, neat, tidy, and clean. Lovely hostess. Thank you for the lovely dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cosette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Veilig, gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik warm tuiste in die winter naby die Maluti's. Beslis heerlik by die De Berg Guesthouse gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katryn D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Wonderlike gastehuis, absoluut die moeite werd! Sal beslis weer daar gaan bly! ʼn Wonderlike oornagplek! Baie netjies, veilig, goed toegerus. Van die bed tot die ontbyt het ons goed uitgerus laat voel en reg vir volgende dag. Baie dankie Annelien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

A great stay in a convenient guest house. Facility was very well equipped. We had a great stay. Being able to communicate with the host via WhatsApp in advance of arrival was an advantage. We were able to order our supper, as we were going to arrive late. The supper was excellent, and the welcome was real and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelie
De Berg Guesthouse
Dear Jeremy, Thank you for staying at De Berg Guesthouse, it was a pleasure having you here. I hope that you have arrived safely at your destination. Kind regards, Annelie

Segametsi M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Great. Very kind host. She kept checking on me while I was on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Berg Guesthouse
Dear Segametsi Thank you for the review. It was a real pleasure having you here. May the last stretch of the year be a pleasant and safe time for you and your family. Regards Annelie

Denzil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gasvrou is baie vriendelik, gaaf en baie behulpsaam. Het ons verblyf daar by hulle baie geniet. Ons het geen probleme of enige klagtes gehad nie. Het ons ook goeie inligting gegee oor die area rondom Matatiele. As ons ooit weer in daardie omgewing kom, sal De Berg Gastehuis ons eerste keuse wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Berg Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer oor julle verblyf. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete Annelie

Amy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lovely spot for a stop-over! There was a gas stove, and the host kindly lent us cooking utensils so we could make our own food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

As advertised, good. As expected. No problems other than load shedding 5-7.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelie
De Berg Guesthouse
Michael Thank you for staying at De Berg Guesthouse. I really appreciate your support and hope to see you in future again. Kind regards Annelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 7, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2JhY2QzLTFkY2MtNGI1OC04NDJkLWRhZjhlOGMxMGM2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 7 School Street Matatiele 4730 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.347681104721 28.818107998673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang