Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bergkant Lodge

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die Groot-Karoo.

Verblyf is beskikbaar in 4 Deluxe Suites wat elk 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite-badkamer het, en daar is ook 5 Deluxe Dubbelkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Verder is daar 'n plafonwaaier, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer. Die meeste kamers het ondervloerse verhitting. Elke badkamer het 'n dubbelstort, Victoriaanse bad en ondervloerse verhitting. Katoenhanddoeke word voorsien. Al die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die linne is egte katoen.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt by De Bergkant Lodge geniet. Ontbyt word in die eetkamer langs die swembad of op die terras in die tuin onder die bome bedien. Die meeste bestanddele is afkomstig van die dorp en plaaslike plase. Prins Albert is bekend vir vrugte en Gay's Guernsey Dairy se melk, jogurt en bekroonde kaas.

Die afgesonderde tuine spog met 2 groot soutwaterswembaddens. Die 1 swembad is 15 m groot en word omring deur 'n grasperk en die ander privaat swembad van 10 m is ommuur. Daar is ook 'n sauna en 'n stoombad en gaste kan onder die sterre in die privaat tuin bad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Alan L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veruklik. Van ons aankoms tot ons vertrek was ons getref deur die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel.
Mei 2024
Chris F
Gesin met tieners
5.0
'n Herbesoek is op die kaarte. Goeie ligging. Heerlike atmosfeer. Uitstekende ontbyt.
Jan 2024
Ronald T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie karakter. Baie lekker! Dankie, ek het dit vreeslik geniet.
Jan 2024
Cris L
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre onder. Baie tevrede sal beslis weer by De Bergkant Lodge tuisgaan.
Jan 2024
Craig W
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. We enjoyed our stay at De Bergkant. The room and bed were comfortable. The breakfast was tasty, however, the quantities of t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bronnie Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bergkant Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsEWb9PWsaozYRzQax2tnn8XW3EaIoePc3d4RVbn36mcX5o4fkk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 5 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.231700974256 22.0316397252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang