Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bos Backpackers & Camping

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Tabitha B
1 nag
5.0
Mei 2024

Great value for money. Very basic, but super neat and clean. Lovely bedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Die kamer is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Fabulous location and a lovely family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
De Bos Backpackers & Camping
Thank you for taking your time to leave a kind comment, Warren Aspeling. We hope to see you again at De Bos soon.

Gerda E
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Perfek. Was perfek vir ons twee manne se 21ste vieringe. 24 mense kon gemaklik kuier en dit ook saam ander gaste in die kamers. Ons het great memories wat hier lê. Eienaars was so gaaf om vir ons 'n TV te leen vir die 21 jaar van awesome wees speech. Op aankoms het ons klein JBL speaker buite in die binnetuin gehad terwyl ons kuier. Dit is 'n probleem om musiek binne die eetsaal en kombuis area te speel, maar dit is wel aanvaarbaar. Die manier waarop ons ingelig is oor die saak, kon dalk bietjie anders aangespreek word in die toekoms. Daar is ook ander gaste wat dieselfde kommentaar gelewer het. Maar hoe dit ook al sy, ons sal weer bespreek by De Bos en die reels dalk net anders aanpak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Die kampplek is vir jongmense met kinders 'n fees - ons ouer mense nie so gerieflik. Ek sal dit nie aanbeveel vir karavane/motorhomes nie. Daar is geen elektriese en waterpunte nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tracy
De Bos Backpackers & Camping
Thank you for your feedback. We are considering adding electricity points to some of our sites, which we hope will be suitable for the whole family. Many thanks and hope to see you back at De Bos. Andy

Rhona J
Kort verblyf
1.4
Apr 2024

Rustig en veilig. Baie lekker. Dankie aan Tracy vir sy uitmuntende reëling. Ek waardeer dit regtig waar.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Tracy
De Bos Backpackers & Camping
Thank you for taking your time to leave kind words. We look forward to seeing you again.

Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent. It was excellent and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
De Bos Backpackers & Camping
Very glad you enjoyed DeBos and hope that you will come back in the future.

Eustinjohn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome weekend away. Very pleasant stay, enjoyed the tranquility very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
De Bos Backpackers & Camping
I'm glad you enjoyed your stay with us. Hope you come again soon.

Michelle L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

In en uit. Die kampeerterrein is eenvoudig en netjies met genoeg koelte, dit is egter altyd minder lekker om iewers te kamp met geen warm water nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tracy
De Bos Backpackers & Camping
Hi Michelle Baie jammer om te hoor van die warm water. Ons toets elke dag die geysers om seker te maak hulle is reg en werk nog maar dit gebeur soms dat die battery ophou werk of iets anders fout gaan deur die dag. Hoop julle sal ons in die toekoms weer besoek en dat alles dan sal beter gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 141 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brown-straat 8, De Bos Gasteplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f1d53ed7f552f85c38af5577165e1f9c55fc006e222453cb28007138680b290508d5186a23ca250c51afa57eeaee160c20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Brown Street De Bos Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.788856202107 20.112434325151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang