De Branders 50
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Carolien J - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Salome B - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Sanri B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Magda K - Apr 2024
Algehele gradering
Kosbare herinneringe op die seefront.
Janus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap!
Antonino P - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Christine V - Mei 2023
Algehele gradering
Was onverbeterlik.
Wilma S - Feb 2023
Algehele gradering
Ligging - perfek. Netjies en skoon. Rustigheid vanself.
Eben P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Anneke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Liezel Theron T - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie reg op die see.
Lees meerWarren S - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful stay location-wise.
Rina K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker vakansie.
James P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Nelmarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Lees meerCeleste S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met die mooiste uitsig.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Danie E - Apr 2022
Algehele gradering
Was teleurgesteld gewees en het beter verwag.
Lees meerMelinda P - Nov 2021
Algehele gradering
Vakansie verblyf 1000.
Sonja W - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Giancarlo S - Feb 2021
Algehele gradering
De Branders 50 is 'n wonderlike akkommodasie, skoon en goed geleë.
Tobie O - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig oor die strand, 'n salige naweek in paradys.
Antoinette S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en die woonstel is perfek geleë.
De Branders 50 se terugvoer
Dankie vir die Review!
Bly julle het geniet.
Enige tyd welkom!!
Lucia M - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies. Mooiste uitsig. Regtig die moeite werd! Sal weer gaan.
De Branders 50 se terugvoer
Baie bly julle het geniet.
Praat enige tyd.
Hannetjie D - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi met see-uitsig en sentraal geleë. Loopafstand van winkels.
De Branders 50 se terugvoer
Dankie, kom gerus weer!
Suzette C - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties om te gaan slaap en op te staan met die breek van die branders!
De Branders 50 se terugvoer
Dankie vir die resensie, ons het onmiddelik aandag gegee aan kokkerotte, dis uitgesorteer!
Carin C - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam met wonderlike uitsig en ligging sal weer daar gaan bly.
De Branders 50 se terugvoer
Thank you.
Please come again.
Sulet B - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige skoon woonstel op die see.
René K - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Theuns B - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf ideaal. geleë met pragtige uitsig oor die oseaan.
Lees meerAnton F - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf, pragtige omgewing en dorpie!
Vonkie M - Feb 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam en verfrissend.
Willem A - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf was ongelooflik lekker, maar geriewe was teleurstellend.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Louisa N - Mrt 2017
Algehele gradering
10 uit 10.
Wynand B - Feb 2017
Algehele gradering
Goed geleë en veilig.
De Branders 50 se terugvoer
Dankie, kom kuier enige tyd weer!
Siziwe N - Aug 2017
Algehele gradering
Affordable appartment with an amazing sea view.
Harry D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker see tuiste.
De Branders 50 se terugvoer
Dankie!
Julle enige tyd welkom!
Lee-ann V - Sep 2017
Algehele gradering
Lieflike see-uitsig en naby alles.
Martiens B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
De Branders 50 se terugvoer
Jammer daaroor, dit kan soms gebeur. Ons het reeds aandag daaraan gegee.
René B - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker, alles wat jy nodig het!
De Branders 50 se terugvoer
Dankie! Kom gerus weer!
Liezel V - Apr 2016
Algehele gradering
Unbeatable view!
De Branders 50 se terugvoer
Dankie vir die resensie, ons sal aandag daaraan gee.
Lee-anne D - Mrt 2016
Algehele gradering
Slegste ondervinding.
Lees meerLizette D - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker ontspan terwyl kinders sorgeloos kon speel!
De Branders 50 se terugvoer
Dankie!
Julle is altyd weer welkom!
Charmaine C - Aug 2015
Algehele gradering
Die uitsig spreek vanself!
De Branders 50 se terugvoer
Hi Charmaine,
Thanx for the good review!
You are more than welcome any time.
Rudolf J - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, goeie ligging, sal definitief weer teruggaan!
De Branders 50 se terugvoer
Ek waardeer jul resensie. Kom gerus weer!
Jacques V - Nov 2015
Algehele gradering
Die ligging en uitsig maak dit die moeite werd.
De Branders 50 se terugvoer
Dankie! Ons sien julle graag weer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: De Branders 50, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang