Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 50

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Carolien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik! Die kuier was heerlik, ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Fantastiese verblyf! Netjies, gerieflik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanri B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Dit was 'n wonderlike ervaring met 'n woonstel by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Kosbare herinneringe op die seefront. De Branders het die mooiste uitsig, ruik, sien en hoor die see.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons het lekker geslaap! Baie lekker gebly. Die woonstel is goed ingerig met alles wat nodig is. Baie lekker geslaap en die uitsig geniet. Ek sou, as ek mag, voorstel dat die skoonmaakdienste aangespreek word m.b.t. die volgende: 1. Stortvloer was vuil by aankoms. 2. Braaiskottel was nie gewas nie en vuil in die kas gebêre. 3. Die braairooster was vuil binne die braai.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonino P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige see-uitsig. Goed geleë en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was onverbeterlik. Alles was skoon. Goeie kommunikasie. Goed toegerus. Fantasties geleë en die uitsig. Sal weer die eenheid bespreek en aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ligging - perfek. Netjies en skoon. Rustigheid vanself. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker rustig en veilig. Ons het rerig ons paar aande by Marius se apartment baie geniet. Alles was silwerskoon. Die see is sommer so saam met jou in slaapkamer in die aand. 'n Mens voel ook baie veilig in die kompleks met baie sekuriteitwagte in die aand wat patroleer. Selfs 'n witdoodhaai gewaar wat 'n rob gevang het een oggend. Kan die plekkie rerig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Branders 50, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2679ab3f0623605e6504590cc98d15743af43ad3c31e67059e5ae970fc478e21d3032de64dca4b193412889fd97363edfb52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 De Branders 50 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.123555 22.119933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang