De Branders Woonstel No 56
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekraal-laan, De Branders 56, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R2 340 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Branders Woonstel No 56 is 'n seefront-woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfront-kompleks in Hartenbos bied. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is naby Hartenbos Seefront wat verskeie winkels en restaurante en 'n waterpark het.
Die ruim duplekswoonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers bo. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis onder wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n onderdakbalkon met 'n uitsig oor die see. Gaste kan walvisse, dolfyne en robbe van hier af sien.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area, asook 2 swembaddens, waarvan 1 vir volwassenes en 1 vir kinders is. Daar is 'n wassery en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n sleepwa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Paardekraal-laan, De Branders 56, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders Woonstel No 56 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekraal-laan, De Branders 56, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang