De Branders 57
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Perót L - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek.
Retha B - Des 2023
Algehele gradering
Ligging fantasties, netjies, modern.
Sherwin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Hartenbos is our favorite place to stay. Central, safe, beautiful.
De Branders 57 se terugvoer
Thank you for the review Michele.
We have added rechargeable bulbs for the bedlamps in the rooms upstairs and there is one rechargeable lamp for downstairs, but will definitely look at adding another to use especially when going to the bathroom.
Norma O - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan.
De Branders 57 se terugvoer
Baie dankie. Sal julle graag weer ontvang by De Branders.
Attie L - Feb 2023
Algehele gradering
Luukse akkomodasie reg op die strand!
Tiaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Beste ligging.
De Branders 57 se terugvoer
Baie dankie Tiaan vir die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die skoonmaak. Ons beplan om kombuis die jaar oor te doen, so sal dan die wasbak ook vervang en kyk na 'n skottelgoedwasser ook. Ongelukkig kon die persoon vir Wi-Fi eers die Maandag uitkom en is reggemaak, so jammer vir die ongerief daar. Hoop om julle weer te sien. Groete, Sonja
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig op sentrale plek.
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker.
De Branders 57 se terugvoer
Baie dankie en bly julle het lekker gebly en die mooi uisig geniet.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Oros V - Okt 2022
Algehele gradering
Was awesome gewees.
De Branders 57 se terugvoer
Dankie vir terugvoer Nico. Ek sal dit opneem met persoon wat skoonmaak en beddegoed vir my hanteer.
Groete,
Sonja
Willem V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het in 58 gebly vir dieselfde prys 'n paar maande terug en die verskil in kwalitieit is baie groot.
Rone S - Jul 2022
Algehele gradering
Diens van LekkeSlaap was uitstekend soos altyd, die huis was egter nie lekker nie.
De Branders 57 se terugvoer
Goeie dag Rone.
Dankie vir die terugvoer.
Ons adverteer wel die plek as dupleks met 2 slaapkamers en dan sleepercouch onder geskik vir 2 kinders.
Ek sal laat kyk na die aantal komberse, want daar behoort vir elke bed te wees en ook ekstra vir die sleepercouch.
Groete,
Sonja
Surita C - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies, dankie.
Heidi O - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging!
De Branders 57 se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Heidi. Julle is altyd welkom by De Branders.
Wilna S - Sep 2020
Algehele gradering
Alhoewel die weer nie altyd saamgespeel het nie, het die uitsig opgemaak daarvoor.
Bracell H - Nov 2020
Algehele gradering
Alles was skoon en lekker!
Zenda E - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspannende vakansie.
De Branders 57 se terugvoer
Dankie Zenda. Waardeer die terugvoer en sal aandag gee aan die inhoud van die kaste. Ons het meer eetgerei daar, vir ingeval die huurders mense wil oornooi.
Die bouers was 'n probleem ja en ons het verhurings datums deurgegee vir hulle om rondom te werk, maar het nie daarby gehou nie, aangesien hulle teen einde Februarie moes klaarmaak.
Jammer vir die ongerief en ons hoop om julle weer te ontvang by De Branders in die toekoms.
Groete,
Sonja
Thinus F - Feb 2020
Algehele gradering
Die kuier was aangenaam nieteenstaande die probleme wat ervaar is.
Lees meerCathy G - Feb 2020
Algehele gradering
Die webtuiste het nagelaat om ons in te lig oor die werk wat aan die balkonne gedoen word.
Maria P - Feb 2019
Algehele gradering
Plekkie is netjies, net die reëlings wat daarmee saam gaan was nie goed nie.
Lees meerDe Branders 57 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Sal dit met die agent opneem en ook seker maak dat daar 'n "tag" vir die sleutel is.
Rocco R - Feb 2019
Algehele gradering
Sien resensie.
De Branders 57 se terugvoer
Goeiedag Rocco,
Jammer om te hoor dat die plek nie skoon was nie. Ek weet wel u het gesê die ruite en plastiek stoele buite was vuil en het dit opgeneem met die skoonmaker. Ek het egter nie van die res geweet nie en sou waardeer as u my laat weet het, want dan kon ek dit uitsorteer het met die agent en laat skoonmaak het.
Weereens jammer.
Groete,
De Branders 57
Justin J - Jun 2018
Algehele gradering
Very nice place to stay at!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek om te bly!
Ons het 'n baie lekker tyd by De Branders gehad. Dit doen beslis gestand aan die naam, die klank van die branders wat op die voorstoep breek - sal definitief terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gary M - Jun 2018
Algehele gradering
De Branders 57 is in a class of it's own.
De Branders 57 se terugvoer
Thanks Gary. We are glad you enjoyed your stay.
A J M - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
De Branders 57 se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.
Elmien D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Dinie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies verblyf wat perfek geleë is.
Plot D - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Paul K - Okt 2018
Algehele gradering
Nie baie skoon nie en koopkrag is duur.
Gerhard M - Okt 2018
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Irene K - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gerus!
De Branders 57 se terugvoer
Bly om te hoor julle het dit geniet!
Die woonstel kompleks het 'n wassery met tuimeldroeers op die onderste vlak as jy met die hyser afgaan.
Yolanda V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, op die regte plek geleë, ons "love" dit!
Retha R - Okt 2017
Algehele gradering
Altyd lekker.
Helansa L - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Pragtige uitsig.
Lionel M - Feb 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf op die strand.
Lees meerDe Branders 57 se terugvoer
Die agent is aangespreek oor die oortreksel wat sy vergeet het om op te tel voor die naweek by die droogskoonmakers.
Die gordyn situasie sal ondersoek word
Die verfwerk buite is die beheerliggaam se verantwoordelikheid, maar sal aangespreek word. Roes van die buite-braai se skoorsteen wat trane maak op verfwerk buite
Jy sal sukkel om teen goedkoper as R800 per nag te bly in De Branders, so ek stem glad nie saam nie!
Albie A - Nov 2015
Algehele gradering
Great!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang