Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 57

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Perót L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfek. Ons het baie lekker gebly by De Branders 57. Die eenheid is ruim, netjies en in 'n goeie toestand. Die mooiste uitsigte vanaf die eenheid oor die see. Stap afstand van die Seefront winkel sentrum. Ek sou net dalk 'n skottelgoedwasser verkies het in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Ligging fantasties, netjies, modern. Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Hartenbos is our favorite place to stay. Central, safe, beautiful. Loved De Branders. Safe, clean, beautiful views and walks, don't even have to get into the car for anything. Maybe just add an extra chargeable light because of load shedding. Not always easy to take all the needed things with you if you fly down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Thank you for the review Michele. We have added rechargeable bulbs for the bedlamps in the rooms upstairs and there is one rechargeable lamp for downstairs, but will definitely look at adding another to use especially when going to the bathroom.

Norma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lekker ontspan. Baie lekker gebly pragtige see uitsig. Sal weer De Branders 57 weer kies om te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Baie dankie. Sal julle graag weer ontvang by De Branders.

Attie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Luukse akkomodasie reg op die strand! Baie netjiese eenheid reg op die strand. Binne loopafstand van alles. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Beste ligging. De Branders is soos altyd baie lekker om in te bly, naby aan alles en mens loop na alles en is reg op die strand. De Branders 57 was ongelukkig nie ordentlik skoongemaak nie. Veral die kombuis en badkamers was aaklig vuil. Die wi-fi het ook nie gewerk nie aangesien die vesel afgebreek was by die router. Hulle kan dalk belê in 'n nuwe wasbak in die kombuis en skottelgoedwasmasjien vir die eenheid.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sonja
De Branders 57
Baie dankie Tiaan vir die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die skoonmaak. Ons beplan om kombuis die jaar oor te doen, so sal dan die wasbak ook vervang en kyk na 'n skottelgoedwasser ook. Ongelukkig kon die persoon vir Wi-Fi eers die Maandag uitkom en is reggemaak, so jammer vir die ongerief daar. Hoop om julle weer te sien. Groete, Sonja

Elize V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2023

Pragtige uitsig op sentrale plek. Binneversiering kort aandag. Bekleedsel van meubels in sitkamer is nie skoon nie. Messegoed in laaie was nie skoon nie. Kragproppe se skakelaar het bly uitskop. Opwasbak in kombuis kan vervang word.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly by De Branders 57. Heerlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Baie dankie en bly julle het lekker gebly en die mooi uisig geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.

Oros V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Was awesome gewees. Net die beddegoed wat nie skoon was nie, jy kon nog die sweet op die kussings en duvet ruik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Dankie vir terugvoer Nico. Ek sal dit opneem met persoon wat skoonmaak en beddegoed vir my hanteer. Groete, Sonja

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Nov 2022

Ons het in 58 gebly vir dieselfde prys 'n paar maande terug en die verskil in kwalitieit is baie groot. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0346894b185789edc72aa6910d87abae4ccbdd739b1f87498bf205604b9b00e2cfc3a2d4acf0dec5cfb930bcbd5867bb9971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 De Branders 57 Paardekraal rd 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12358688062 22.119933664799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang