Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 57

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-duplekswoonstel aan die strand in 'n woonstelblok op die hoofswemstrand in Hartenbos en bied ononderbroke see-uitsigte.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. 'n Hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog een met 2 enkelbeddens, 2 badkamers. Die badkamers het 'n stort en 'n bad.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea op die onderste verdieping. Die oopplan-sitkamer en -eetarea is toegerus met 'n slaapbank, geskik vir 2 kinders, 'n 6-sitplek eetkamertafel en stoele, en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Beddegoed word ook voorsien, maar geen handdoeke nie.

Die woonstelblok beskik oor 'n swembad, veilige onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Hartenbos is 'n klein vakansieoorddorpie tussen George en Mosselbaai, en spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfrontwaterpark, en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robbekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Perót L
5.0
Perfek. Ons het baie lekker gebly by De Branders 57. Die eenheid is ruim, netjies en in 'n goeie toestand. Die mooiste uitsigte vanaf die eenheid oor ...
Sien meer
Jul 2024
Retha B
5.0
Ligging fantasties, netjies, modern. Baie lekker gebly en sal aanbeveel.
Des 2023
Michele V
Saam met lewensmaat
5.0
Hartenbos is our favorite place to stay. Central, safe, beautiful. Loved De Branders. Safe, clean, beautiful views and walks, don't eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Attie L
Saam met vriende
4.8
Luukse akkomodasie reg op die strand! Baie netjiese eenheid reg op die strand. Binne loopafstand van alles. Sal sterk aanbeveel.
Feb 2023
Norma O
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker ontspan. Baie lekker gebly pragtige see uitsig. Sal weer De Branders 57 weer kies om te bly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0346894b185789edc72aa6910d87abae4ccbdd739b1f87498bf205604b9b00e2cfc3a2d4acf0dec5cfb930bcbd5867bb9971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 De Branders 57 Paardekraal rd 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12358688062 22.119933664799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang