De Branders 57
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-duplekswoonstel op die strandfront in 'n blok woonstelle wat teen die hoofswemstrand in Hartenbos geleë is en ononderbroke see-uitsigte bied.
Akkommodasie beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en die oopplan-sitarea en -eetarea is toegerus met 'n slaapbank wat gepas is vir 2 kinders, 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n TV met DStv. Die sitarea maak op die balkon oop met ingeboude braaigeriewe en sitplek buite. Beddegoed word voorsien.
Die blok woonstelle het 'n swembad, veilige, onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Hartenbos is 'n klein vakansieoorddorp tussen George en Mosselbaai en spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark naby die strand en geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe sien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders 57 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang