De Branders Nr 48
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Delmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Louisa N - Jul 2024
Algehele gradering
Seevakansie op sy beste.
Christian Francois H - Jun 2024
Algehele gradering
Besonders goeie verblyf.
Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see.
Engela L - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig asook loopafstand na Mall toe.
Alida V - Apr 2024
Algehele gradering
Naby see, eetplekke en nodige winkels. Netjies en veilig. Swembad ook beskikbaar.
Liza K - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut fantastiese familietyd.
Shireen K - Feb 2024
Algehele gradering
Very convenient, safe and the most stunning view of the ocean.
Berna B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties, nader aan die see kon ons nie wees nie.
Sarel P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en baie lekker gekuier.
Bennie J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ciska W - Apr 2023
Algehele gradering
Great stay.
Melinda D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweekwegbreek.
Elmarie D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker
Marlene N - Jul 2023
Algehele gradering
We really enjoy our stay. The view is amazing.
Martie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location, clean, safe.
Callie V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar gaan bly. Sal net asb baie graag versoek dat die hoofslaapkamer se bed of matras vervang moet word.
Anneline M - Feb 2023
Algehele gradering
Die uitsig was ongelooflik mooi, maar die netheid was teleurstellend.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Retha R - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Hanlie C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Petrus O - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Lieflike uitsig. Woonstel was netjies en skoon. Vriendelike verwelkoming en diens was uistekend.
Arista S - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing, wonderful and relaxing.
Tanya L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Laetitia W - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Francois V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was bevoorreg om al 2 jaar daar te bly. Ons het regtig geen klagtes nie.
Chantel S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker - julle sal ons weer sien!
Andre L - Sep 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie op seefront. Skoon en gerieflik.
Salomé N - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hester M - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier verskriklik baie geniet!
Bennie J - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lincoln M - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Brenda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, sal weer soontoe gaan.
Jeanette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die see.
Sharlien N - Sep 2021
Algehele gradering
Beste ooit!
Kallie B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende vakansie en verblyf.
Alsje S - Jul 2021
Algehele gradering
Mooiste see-uitsigte.
Minette F - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Paul B - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Charlotte V - Nov 2021
Algehele gradering
Die eenheid is ruim en perfek geleë.
Lees meerTersia M - Mei 2021
Algehele gradering
Die ligging is fantasties!
Leon B - Feb 2021
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties en dit is besonders om so oor die see uit te kyk.
Anneline V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in De Branders 48. Ons sal definitief weer gaan uitspan daar.
Francois K - Mei 2021
Algehele gradering
Very nice location, best views over the beach.
Izanne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Francois S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie teleurstellend ten spyte van die ideale ligging.
Anel Q - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon eenheid met pragtige see-uitsig naby geriewe.
Marlize N - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerEugene S - Nov 2020
Algehele gradering
Was puik gewees.
Lana V - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful views, perfect location.
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Beste ligging, beste uitsig, jy is letterlik op die see, genoeg spasie, genoeg alles. Sal definitief weer gaan.
Jonathan S - Jan 2020
Algehele gradering
Enjoyable.
Lukas V - Sep 2020
Algehele gradering
Die eenheid kort TLC. Die tweede badkamer kort 'n nuwe stortdeur, stortkop en 'n toiletsitplek.
Jeanette C - Sep 2019
Algehele gradering
Very nice apartment, will recommend to others.
Estelle B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, voel die eiendom kan so 'n bietjie upgrade binne en van die cutlery was vuil en die badkamers het nie lekker geruik nie.
Martin S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is heel aangenaam.
Christa J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie ligging en uitsig.
Hanno M - Sep 2019
Algehele gradering
Nie geskik vir verhuring nou tydens verbouings aan gebou.
Lees meerGideon J - Jul 2019
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Renette V - Okt 2019
Algehele gradering
Die ligging is goed. Die eenheid was netjies en skoon.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Johann V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Hennie K - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf wat aan enige een sal aanbeveel word.
Anica D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en lekker, baie dankie!
Kobie S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie dankie vir die wonderlike diens, pragtige see-uitsig en netjiese geriewe.
Dawie B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker!
Connie C - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik met die see op jou voorstoep.
Isabella J - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie plek.
Ronel O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Deon F - Nov 2018
Algehele gradering
Nice place to stay.
Brigitte H - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker waarde vir geld naweek.
Yvette P - Jun 2018
Algehele gradering
Very nice view, close to everything.
Christel J - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitsig oor see is uitstekend!
Lees meerRyno L - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike ligging maar verwaarloosde woonstel.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Louisa N - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik om so naby aan die see te kon bly.
Hans F - Okt 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Lubuyo T - Sep 2017
Algehele gradering
Perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek.
Ek sal dit altyd aanbeveel vir ander mense, kon heeltemal ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ria G - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut ongelooflik lekker. Alles, omdat dit ook lekker sentraal geleë is.
Obie O - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ligging, billike prys, veilige parkering.
Marius R - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende uitsig. Baie lekker gebly.
Wiena B - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Zelda S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Ivan L - Aug 2017
Algehele gradering
See view and spitting distance from the beach.
Christina M - Mrt 2017
Algehele gradering
Plek is baie skoon, maar hulle moet fumigate - vol kokkerotte.
Andre D - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Kinders was mal daaroor. Plek is ruim.
Fritz F - Sep 2017
Algehele gradering
Praktiese seevakansie verblyf direk op die strand.
Vonkie M - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lood D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker eenheid - maar oormaat trappe!
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Stefan V - Nov 2017
Algehele gradering
Die diens was swak en die plek was vol muf.
Hestelle F - Feb 2017
Algehele gradering
Cockroaches everywhere and dirty.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kakkerlakke oral en dis baie vuil.
Ek dink regtig nie die plek moet op die oomblik verhuur word nie, aangesien daar 'n ernstige kakkerlakprobleem is. Dit was ook vuil, die linne was baie oud (soveel so dat dit baie ongemaklik is om op te slaap), die gordyne in die kamers was ernstig vuil en toe ons daar aangekom het (na 'n 5 uur lange rit!) was daar nie eers toiletpapier nie. Die gordyne in die kamers kon nie heeltemal toemaak nie, die deur na die kamer se balkon kon skaars toe en was moeilik om oop te maak. Ons het 'n squeegee gekoop om die vensters te was (jy kon nie eens uit hulle sien toe ons daar aangekom het nie) en die vensters was nogsteeds skoon (na net een skoonmaaksessie) wat duidelik wys dat die vensters lanklaas gewas is. Om die kakkerlakprobleem te verduidelik: hulle was orals! In die yskas, in die vrieskas, in die wasmasjien! (Ek was te bang om die oond oop te maak). Hulle het in hul honderde uitgekom sodra die son sak. Na die eerste nag het ons 'n botteljie Raid gekoop (en amper opgebruik) en al die kos weggegooi wat nie nog geseël was nie. Ek verstaan dat dit moontlik 'n probleem met die hele gebou is, maar dis regtig nie aanvaarbaar nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Branders Nr 48 se terugvoer
The quality of the bedding was in order. I personally ensured that the bedding was cleaned and ironed before the guests arrived. With the apartment situated so close to the beach, rust tends to build up. We take care of this on a regular basis, wherever required, and will definitely pay attention to the door issue.
As the accommodation is situated very close to the beach, the windows do tend to fog up due to the spray coming from the ocean waves. The windows, as well as the sliding doors exiting to both the upper balcony and lower ground outside, were cleaned the morning of the guests' arrival.
The complete venue had been fumigated a few days prior to arrival. This reaction may have been an unexpected consequence of this process.
Anton K - Nov 2016
Algehele gradering
Awesome uitsig. Baie lekke gebly!
Johan J - Mrt 2016
Algehele gradering
The service was excellent while booking our accommodation.
De Waal D - Aug 2016
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike wegbreeknaweek met 'n wonderlike see-uitsig!
Jacques D - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie ligging met uitstekende uitsig!
Kobus P - Apr 2016
Algehele gradering
Nie tevrede met die woonstel nie.
Elna V - Mei 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Karin G - Apr 2015
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Francois S - Nov 2015
Algehele gradering
Net wat 'n mens nodig gehad het.
Annatjie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Sewe nagte van Sondag tot Sondag in selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6.
Deon H - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het ons familienaweek geniet.
Amarcia M - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anne-marie N - Aug 2015
Algehele gradering
Veilige, bekostigbare verblyf in 'n fantastiese see-uitsig-woonstel, beslis die moeite werd.
Ninon S - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderful view!
Marisa K - Mei 2015
Algehele gradering
I would recommend the unit if it was upgraded.
Lees meerChris D - Jan 2015
Algehele gradering
Beveel aan dat daar meer inspeksie en onderhoud gedoen word met die woonstelle binne.
Lees meerAndre B - Feb 2015
Algehele gradering
Kort 'n bietjie aandag.
Johan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Uiters swak verblyf.
Annemare M - Sep 2015
Algehele gradering
Die eenheid was glad nie op standaard nie!
Henno V - Aug 2015
Algehele gradering
'n Totale gemors.
Lees meer- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang