Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Nr 48

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Louisa N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Seevakansie op sy beste. Dit was 'n heerlike tydjie. Nader aan die see kan mens nie kom nie. Het dit geniet om aan die slaap te raak met die brandergedruis. Als wat mens nodig mag kry is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Besonders goeie verblyf. Verblyf was baie lekker en sal dit aanbeveel. Baie mooi see uitsig. Ten volle toegerus en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig oor die see. Het ons baie vriendelik verwelkom. Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel was netjies met die mooiste uitsig oor die see. Ons gaan vir seker weer dieselfde eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtige uitsig asook loopafstand na Mall toe. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Naby see, eetplekke en nodige winkels. Netjies en veilig. Swembad ook beskikbaar. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Absoluut fantastiese familietyd. Die gasheer was baie behulpsaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Very convenient, safe and the most stunning view of the ocean. Beautiful view right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna B
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasties, nader aan die see kon ons nie wees nie. Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel was netjies met die mooiste uitsig oor die see. Ons gaan vir seker weer dieselfde woonstel bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjies en baie lekker gekuier. Baie goeie ligging en veilige parkering. Plek is netjies en alles is daar wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Delmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc86eee1ddca25864f5f23242a7ba1a381f709b9b1125ca5384d219e0cf1b87d7a217a824c47d8c4d952eab31520407b3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 111 5 1 5 De Branders Nr 48, Paardekraal Road Hartenbos 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123633864865 22.119863927364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang