Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Nr 48

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

De Branders Nr 48 is 'n pragtige selfsorg-tweeverdiepingwoonstel op Hartenbos-strand, in die ATKV-vakansieoord. Die De Branders-kompleks is net 'n klipgooi van die see af met ononderbroke uitsigte oor die see van die woonkamer en die balkonne.

Ons bied gerieflike verblyf vir tot 5 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers op die boonste verdieping, 'n ten volle toegeruste kombuis, leefarea en eetarea ook op die grondvloer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolf en ketel in. Die eetkamertafel het 5 sitplekke. Die eenheid het 'n balkon met see-uitsigte. Daar is ook 'n swembad en kinderswembadjie in die kompleks.

Die woonstel het 'n DStv-koppelpunt, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Gaste moet ook hul eie handdoeke saambring asb.

De Branders bied ook 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Gaste is welkom om van die swembadarea met sy braaigeriewe gebruik te maak.

Kinders kan by die verskeie vermaaklikheidsgeriewe besig gehou word wat binne stapafstand van die woonstel is, insluitend waterglybane, putt-putt, 'n warmwater-swembad en trampoliens.

Volwassenes kan visvang, gaan stap of draf na die riviermonding. Die Langeberg-winkelsentrum is net 5 minute se ry weg. George en Knysna is ook net 'n entjie se ry ver vir 'n lekker daguitstappie. Bootritte van Mosselbaai se hawe sal jou om Robbe-eiland neem of jy kan lekker middagete by een van die restaurante in die hawe geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Louisa N
5.0
Seevakansie op sy beste. Dit was 'n heerlike tydjie. Nader aan die see kan mens nie kom nie. Het dit geniet om aan die slaap te raak met die branderge...
Sien meer
Jul 2024
Christian Francois H
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders goeie verblyf. Verblyf was baie lekker en sal dit aanbeveel. Baie mooi see uitsig. Ten volle toegerus en gerieflik.
Jun 2024
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die see. Het ons baie vriendelik verwelkom. Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel was netjies met die mooiste uitsig oor die s...
Sien meer
Mei 2024
Engela L
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig asook loopafstand na Mall toe. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Alida V
Gesin met klein kinders
5.0
Naby see, eetplekke en nodige winkels. Netjies en veilig. Swembad ook beskikbaar. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is asemrowend!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Delmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders Nr 48 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc86eee1ddca25864f5f23242a7ba1a381f709b9b1125ca5384d219e0cf1b87d7a217a824c47d8c4d952eab31520407b3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 111 5 1 5 De Branders Nr 48, Paardekraal Road Hartenbos 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123633864865 22.119863927364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang