Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Woonstel No 67

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir De Branders Woonstel No 67
Netheid
4.1/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Heerlike plek, mooi uitsig.

Baie lekker gekuier.

Christiaan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan W

Ongelooflik lekker gebly.

Ons verblyf by De Branders woonstel 67 was werklik 'n hoogtepunt. Daar is beslis niks negatiefs om te sê nie.

Cristelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle M

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, daar was net nie 'n braaibak nie, maar verder was alles great.

Chante T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante T

Mooiste see uitsig. Baie mooi lekker plek.

Baie lekker plek! Baie mooi en netjies. Sou help as daar aircon in die kamers is. Daar is ook nie iemand wat bietjie die woonstel kom skoonmaak nie. Verder baie lekker.

Annamarie T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie T

Baie lekker en ontspanne!

Ligging is ideaal met tieners. Alles is loopafstand en veilig.

Bokka L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokka L

Baie lekker.

Heerlik gebly. Perfekte plek. Op die strand, alhoewel ons stormweer gehad het, was dit baie lekker.

Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige eenheid en prefek vir 'n aangename kort vakansie!

Ons het my vrou se verjaarsdag en my opkomende aftrede kom vier in ons gunsteling Hartenbos. Ongelukkig is eiendomspryse aansienlik hoër daar as in Gauteng en gaan ons ons permanente migrasie vir eers uitstel. Ons sal verseker meer gereeld kom kuier.

Carine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Ons het heerlik gekuier! Die woonstel is sentraal geleë, het 'n pragtige uitsig en is goed toegerus.

Ons het 'gewapen' gearriveer vir die eindelose load shedding! Herlaaibare lampe, gasstofie, ens. Ons was vriendelik verras om te sien die stoof se elektriese plate is sedert die foto's geneem is met gasplate vervang en dat daar herlaaibare lampe in die woonstel is. Oorweeg om dit in die oorsig te noem. Dis beslis 'n pluspunt en kan gaste die onnodige pakkerasie spaar.

Josef A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef A

Dit was 'n aangename verblyf vandat ons gearriveer het tot ons weer vertrek het.

Kommunikasie met die bestuurder was puik. Het presies geweet van ons inboek en waar ons die sleutel kon vind. Parkering is naby die woonstel. Trollie beskikbaar om bagasie te vervoer. Woonstel is skoon en netjies binne met alles wat ons nodig gehad het. Was so lekker om net te kon kyk en te kyk en nie moeg te word vir die see nie. Dis so mooi. Sal beslis weer bespreek.

Stephanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie V

Heerlik, maar...

Perfekte ligging en woonstel. WiFi het wel nie gewerk nie, buitestoep was erg vuil (swart, vuil voetjies nie so lekker op wit teëls, trappe en beddegoed nie). Ek dink ook daar kort so een of 2 basiese items. En as jy gaan, vat dalk 'n gasstofie of -plaat saam, dan kan jy darem 'n koffietjie maak as die krag af is.

Ben V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Perfekte ligging, baie toeganklik tot winkels en restaurant, benodig 'n ordentlike skoonmaak.

Die woonstel is baie toeganklik tot die winkels en restaurante en is stapafstand van alles af. Die woonstel het alles wat mens benodig, behalwe toegang tot wifi of basiese DStv kanale (wat normaal is vir hierdie tipe prys en ster-vlak). Alhoewel die woonstel "skoon" was toe ons daar aangekom het, het die kakkerlakke oral baljaar in die kombuis. Die woonstel het 'n deeglike skoonmaak nodig en dit sluit stoepe, vloere, matte ens. in. Verder het ons lekker gebly en het dit ons vakansie in Hartenbos baie aangenaam gemaak.

Estelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle V

Woonstel is goed geleë, en het lekker gekuier.

Geen voorsiening gemaak vir loadshedding nie, nie eers 'n kers of vuurhoutjie van 'n dag oud nie, geen strandsambrele beskikbaar vir gebruik nie, skottelgoed was glad nie skoon nie en moes weer gewas word voor gebruik, is rêrig meer gewoond vir die prysklas.

Dorene P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorene P

Comfortable and enjoyable.

Highly recommended.

Inez K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez K

Fantasties.

Baie netjies! Ons het vreeslik lekker gebly.

Francois L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Baie aangenaam.

Ons het die woonstel baie geniet.

Benda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benda S

It was a lovely and modern unit and we would book it any time again.

The unit has a lovely sea view and is very modern and comfortable. We would recommend this to anyone. We had a wonderful stay.

Tertia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Die ligging is onverbeterlik, die stoep 'n heerlike kuierplek. Die skoonmakers doen nie goeie werk nie.

Ons moes messegoed en bakke weer was voordat ons dit kon gebruik. Ons het baie kokkerotte doodgemaak. Dit is waarskynlik in al die eenhede 'n probleem, so ek sou aanbeveel die beheerliggaam kry professionele dienste om hele gebou te berook. In klein badkamer ontbreek handdoekreling. Enigste een sit bo wasbak, so jy kan nie 'n groot handdoek daar ophang nie. Dit is moeilik om swaar tasse teen trappe op en af te dra, veral met laaste skerp draaitjie bo.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lizelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Skoon, netjies en perfekte ligging.

Eenheid is perfek geleë in 'n veilige kompleks en baie sentraal. Stapafstand van alles af. Eenheid is netjies en skoon met al die nodige geriewe vir 'n lekker vakansie. Ons was ook baie vriendelik ontvang deur die agent en was ook baie behulpsaam met verdere versoeke.

Marzanne K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne K

Asemrowend!

Wonderlike uitsig op die see, kombuis ten volle toegerus, lekker rusbanke op die stoep. Sal beslis weer besoek.

Kimberley G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kimberley G

We were in Hartenbos for a wedding. The location of the apartment is fantastic and the ocean view is breathtaking.

Delmaine was so friendly, as well as very helpful and accommodating.

Moanie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moanie O

Ligging was great en woonstel gemaklik hoewel daar 'n paar tekortkominge is veral vir die prys wat mens betaal!

Daklig in hoofbadkamer lek. In die kombuis kort skerp messe! Vir so tipe plek (prysklas) sal ek dink daar moet dakwaaiers of aircons wees. Braaier is in 'n baie slegte toestand! Verder was ons verblyf baie lekker dankie!

Laurize N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurize N

Perfekte ligging met die mooiste uitsig.

Stapafstand vanaf die seefront, restaurante en kruidernierswinkel.

Will H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Will H

Beste view om vakansie te hou.

Baie lekker gekuier en gebly. Ek persoonlik voel die netheid en skoonheid van die plek kon beter wees. Ek is baie erg oor skoonheid en dan net laaste ding: die waterdruk van die plek is baie swak! Verder baie happy!

De Branders Woonstel No 67 se terugvoer

Dankie vir die resensie Will. Ek het op gevolg met ons agent Delmaine oor die netheid en skoonheid. Hoop om julle gou weer te verwelkom by De Branders.

Vriendelike Groete,
De Branders woonstel 67.

De Branders Woonstel No 67
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Laan `, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d2b3f0ce385431c5f8b7cea9beb7a55444db0f180a29d284cd6b9e71e9b6f2a489781baf7bfd7327b750162b21547e6f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders 67 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123509695661 22.120015474904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang