Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Woonstel No 67

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike plek, mooi uitsig. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker gebly. Ons verblyf by De Branders woonstel 67 was werklik 'n hoogtepunt. Daar is beslis niks negatiefs om te sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristelle M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, daar was net nie 'n braaibak nie, maar verder was alles great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Mooiste see uitsig. Baie mooi lekker plek. Baie lekker plek! Baie mooi en netjies. Sou help as daar aircon in die kamers is. Daar is ook nie iemand wat bietjie die woonstel kom skoonmaak nie. Verder baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker en ontspanne! Ligging is ideaal met tieners. Alles is loopafstand en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokka L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Heerlik gebly. Perfekte plek. Op die strand, alhoewel ons stormweer gehad het, was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige eenheid en prefek vir 'n aangename kort vakansie! Ons het my vrou se verjaarsdag en my opkomende aftrede kom vier in ons gunsteling Hartenbos. Ongelukkig is eiendomspryse aansienlik hoër daar as in Gauteng en gaan ons ons permanente migrasie vir eers uitstel. Ons sal verseker meer gereeld kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gekuier! Die woonstel is sentraal geleë, het 'n pragtige uitsig en is goed toegerus. Ons het 'gewapen' gearriveer vir die eindelose load shedding! Herlaaibare lampe, gasstofie, ens. Ons was vriendelik verras om te sien die stoof se elektriese plate is sedert die foto's geneem is met gasplate vervang en dat daar herlaaibare lampe in die woonstel is. Oorweeg om dit in die oorsig te noem. Dis beslis 'n pluspunt en kan gaste die onnodige pakkerasie spaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was 'n aangename verblyf vandat ons gearriveer het tot ons weer vertrek het. Kommunikasie met die bestuurder was puik. Het presies geweet van ons inboek en waar ons die sleutel kon vind. Parkering is naby die woonstel. Trollie beskikbaar om bagasie te vervoer. Woonstel is skoon en netjies binne met alles wat ons nodig gehad het. Was so lekker om net te kon kyk en te kyk en nie moeg te word vir die see nie. Dis so mooi. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Heerlik, maar... Perfekte ligging en woonstel. WiFi het wel nie gewerk nie, buitestoep was erg vuil (swart, vuil voetjies nie so lekker op wit teëls, trappe en beddegoed nie). Ek dink ook daar kort so een of 2 basiese items. En as jy gaan, vat dalk 'n gasstofie of -plaat saam, dan kan jy darem 'n koffietjie maak as die krag af is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Laan `, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d2b3f0ce385431c5f8b7cea9beb7a55444db0f180a29d284cd6b9e71e9b6f2a489781baf7bfd7327b750162b21547e6f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders 67 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123509695661 22.120015474904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang