Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Woonstel No 67

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Laan `, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R2 340 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Branders Woonstel No 67 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 mense op die strandfront in Hartenbos.

Die duplekswoonstel is op die derde verdieping geleë en is maklik bereikbaar vanaf die parkeerterrein. Die 2 slaapkamers is op die eerste verdieping geleë en maak gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer maak oop op 'n stoep met see-uitsigte, en is ingerig met 'n dubbelbed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien en gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, Nespresso-masjien asook 'n skottelgoedwasser, en etes kan by die gastehuis geniet word. etenstafel.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV en om DStv te kyk, moet gaste asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en het 'n 180-grade-uitsig oor die strand en see. Van hier af kan gaste na die walvisse, dolfyne en robbe kyk, en die Strandverhoog sien waar kinders tydens die skoolvakansie vermaak word.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area, asook die swembaddens; een vir volwassenes en die ander vir kinders. Wasgoedgeriewe is beskikbaar, en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n sleepwa word voorsien. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is net 500 m vanaf die Hartenbos Seefront wat verskeie winkels en restaurante bied, en die Waterpark geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike plek, mooi uitsig. Baie lekker gekuier.
Jun 2024
Christiaan W
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gebly. Ons verblyf by De Branders woonstel 67 was werklik 'n hoogtepunt. Daar is beslis niks negatiefs om te sê nie.
Mrt 2024
Cristelle M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, daar was net nie 'n braaibak nie, maar verder was alles great.
Jan 2024
Annamarie T
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en ontspanne! Ligging is ideaal met tieners. Alles is loopafstand en veilig.
Okt 2023
Bokka L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heerlik gebly. Perfekte plek. Op die strand, alhoewel ons stormweer gehad het, was dit baie lekker.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Paardekraal Laan `, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders Woonstel No 67 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Laan `, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d2b3f0ce385431c5f8b7cea9beb7a55444db0f180a29d284cd6b9e71e9b6f2a489781baf7bfd7327b750162b21547e6f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders 67 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123509695661 22.120015474904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang