Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bruine Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ronelle M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Absoluut fantasties! Sal De Bruine Huis met oorgawe aanbeveel vir enige iemand wat die natuur waardeer. Dankie vir mooiste herinneringe! Sal vir seker weer Marloth besoek en sal definitief nêrens anders gaan bly as net by De Bruine Huis nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie vir die fantastiese resensie

Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Stunning bush setting with everything you need. Tucked away in the bush with buck and nature surrounding you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie vir die goeie resensie.

Ria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit bring jou baie nader aan die natuur. Van die oomblik wat ons daar gestop het tot ons gery het was absolute wonderlik gewees. Die enigste klagte wat ek het is ons moes langer gebly het. Met oë vol trane het ek daar weggegaan. Paul was die beste en was altyd gereed om ons raad te gee of wou kom skoon maak. Baie dankie aan die webtuiste en aan Nico vir die gebruik van julle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Baie dankie vir die goeie review.

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie goeie diens van Paul en die kliënte. Baie lekker bly-huis, net gesukkel met die rolsloel - nie rolstoelvriendelik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Baie stil en rustig. Netjiese huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie Pieter, ons is bly dat julle dit geniet het. Ons het ook net goeie veslae terug gekry van Paul oor julle. Ons sien daarna uit vir julle volgende bespreking.

Connie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Amazing. Loved every minute. Stay was way too short. We didn’t have to leave our unit except for one trip to the very close store and garage. We had beautiful wildlife that surrounded us and fed from our hands. Just be sure to get the pellets from the shop and don’t feed the monkeys! The keeper, Paul is great, he is very knowledgeable about the area and activities you can plan. What a perfect experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie vir die resensie.

Frederik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Verskriklik lekker! Van ons daar aangekom het tot en met ons vertrek het ons dit vreeslik geniet. Sal dit by almal aanbeveel. Blouwildebeeste het ons self kom groet met ons vertrek om nie eers van die bosbokkies te praat nie. Paul was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie vir die resensie.

Petro E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Was heerlik om in so netjiese plekkie te bly. Sal beslis weer gaan. Die rustigheid van die omgewing is lekker. Skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie vir die goeie resensie.

Janine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie lekker, netjies en veilige plek. Baie lekker gebly, groot en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Baie dankie Janine. Kom gerus weer.

Hennie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Great stay. Great service. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
De Bruine Huis
Dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3623, Marlothpark, 1613, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0uT5qGS21MiVpPnv0gpJI6Idiz5qE1I1GJ7HLUILn9QdW2Pe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag, vir 6 mense 52 5 1 5 3623 Soenie Street Marloth Park 1613 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.351050528998 31.808589617725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang