Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Buck Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Reta M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Stil en rustig. 'n Heerlike rustige naweek. Doodstil en baie plek om te stap. Soveel voëls. Die huis is gerieflik en baie goed toegerus. Kommunikasie met Azanne was moeiteloos en vriendelik. Ons en al die honde het dit absoluut terdee geniet. Ekstra informasie vir mense met langhaar honde: al wat ons honde in die veld opgetel het, was knapse kerels, nie eers so baie nie. Gewoonlik na 'n plaas wegbreek moet mens dae lank borsel en handevol hare uitknip. De Buck se veld is in vergelyking baie 'skoon'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Azane
De Buck Guest Farm
Baie dankie vir julle mooi boodskap.

James H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Vervullend. Volledig ingerig, skoon en netjies, huislik, baie om te doen in die natuur, asemrowende landskappe, gulde fotogeleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Excellent in every aspect. We are definitely planning to visit you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Geen klagtes. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nonette V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Good stay, maybe summarise what is not supplied. All good, although we would prefer the supply of coffee as we were at the show until late and were not notified to supply our own coffee. No WiFi details supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Junita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Pragtige natuurskoon. Ruim, volledig toegeruste huis. Grondpad na huis is ver, maar afgesonderheid en natuurskoon met die kliprantjie en blesbokke maak op vir als. Wonderlike stilte. Netjiese grasperk. Voëllewe. Dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlize V
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Rustig en lekker. Ek het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Azane
De Buck Guest Farm
Kom gerus weer

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lieflik. Baie netjies, stil en gerieflik! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Rustig, waardevol, lekker. Pragtige plaashuis. Goeie diens. Veilig en skoon. Perfekte naweekwegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Azane
De Buck Guest Farm
Thank you. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Azane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydfontein-plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11174756891629b7b93973f6589a025d623b2298280adbda14bc10366295f639beefac883e228c0cf85acc2c412ae92d2904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Strydfontein Farm Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.94825882269 28.449192348215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang