Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Buck Guest Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Azane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir De Buck Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reta M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reta M

Stil en rustig.

'n Heerlike rustige naweek. Doodstil en baie plek om te stap. Soveel voëls. Die huis is gerieflik en baie goed toegerus. Kommunikasie met Azanne was moeiteloos en vriendelik. Ons en al die honde het dit absoluut terdee geniet. Ekstra informasie vir mense met langhaar honde: al wat ons honde in die veld opgetel het, was knapse kerels, nie eers so baie nie. Gewoonlik na 'n plaas wegbreek moet mens dae lank borsel en handevol hare uitknip. De Buck se veld is in vergelyking baie 'skoon'.

De Buck Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap.

De Buck Guest Farm
James H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Vervullend.

Volledig ingerig, skoon en netjies, huislik, baie om te doen in die natuur, asemrowende landskappe, gulde fotogeleenthede.

J D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J D

Excellent in every aspect.

We are definitely planning to visit you again.

Martha J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha J

Geen klagtes.

Baie lekker, baie dankie.

Nonette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonette V

Good stay, maybe summarise what is not supplied.

All good, although we would prefer the supply of coffee as we were at the show until late and were not notified to supply our own coffee. No WiFi details supplied.

Junita B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita B

Pragtige natuurskoon. Ruim, volledig toegeruste huis.

Grondpad na huis is ver, maar afgesonderheid en natuurskoon met die kliprantjie en blesbokke maak op vir als. Wonderlike stilte. Netjiese grasperk. Voëllewe. Dam.

Carlize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize V

Rustig en lekker.

Ek het baie lekker gebly, dankie.

De Buck Guest Farm se terugvoer

Kom gerus weer

De Buck Guest Farm
James V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Lieflik.

Baie netjies, stil en gerieflik! Baie dankie!

Michelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Rustig, waardevol, lekker.

Pragtige plaashuis. Goeie diens. Veilig en skoon. Perfekte naweekwegbreek!

De Buck Guest Farm se terugvoer

Thank you. We hope to see you again.

De Buck Guest Farm
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydfontein-plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11174756891629b7b93973f6589a025d623b2298280adbda14bc10366295f639beefac883e228c0cf85acc2c412ae92d2904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Strydfontein Farm Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.94825882269 28.449192348215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang