Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Cango Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arusha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir De Cango Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susan J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Goed vir die siel.

Pragtige plek, skoon, netjies, goeie diens, vriendelike mense. Alles is in goeie werkende toestand. Ons sal beslis weer kom.

Waylin C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylin C

Superb.

We had a wonderful stay, it's a true hidden gem. A must-see for everyone, no need to go anywhere. Tranquil and peaceful with amazing views.

Jean B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

Awesome venue and accommodation.

Really enjoyed the visit. The dirt road to the farm is very manageable even for a low city car. Very helpful hosts. Awesome to lie in bed and watch buffalos, kudus, and other game just stroll past.

De Cango Farm se terugvoer

Thanks Jean
We hope to see you again soon here @ De Cango.
Arusha

De Cango Farm
Thys C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Gasvry, privaat, kwaliteit geriewe.

Heerlike ervaring, sal beslis weer besoek.

De Cango Farm se terugvoer

Thys baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet. Sien uit na die volgende besoek.

De Cango Farm
Marius S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Rustig, ontspanne, gemaklik.

Baie gerieflik, alles tot jou beskikking, vriendelike mense, skoon.

Koos M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M

Pragtig! Mooiste plek met baie gerieflike akkommodasie en perseel!

Stunning, die wind het nogal kwaai gewaai! Stel voor dat jul takke bokant tente snoei, het mens gedurende nag paar keer wakker gewaai met die geraas op tentdak!

Chad J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad J

Amazing, beautiful venue, views are awesome, customer service was over and above.

Amazing views, off the beaten track, relaxing and peaceful. Clean and proper customer service. Definitely coming back.

Christine W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W

Rustig, romanties. Perfekte wegbreek.

Ons was so vriendelik ontvang. Alles was goed gereël en ons het dadelik tuis gevoel. Ons het dit so geniet om daar te oornag. Wens ons het langer bespreek. Jy word in die bos wakker. Kamers is pragtig met smaakvolle dekor. Kaggel in die kamer en groot bad. Kombuis en kuierarea het alles wat jy benodig. Was fantasties. Ons wil graag weer daar gaan oorslaap. Dié keer vir langer.

De Cango Farm se terugvoer

Hallo Christine,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het julle wegbreek geniet by ons en hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete,

De Cango Farm

De Cango Farm
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidwaaikraal-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a80e2081553c81bbc467701457b82be9327d4cf85353d7fff108eaad52274e6d91a025aa116b0910121debddde7ccd9322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Suidwaaikraal Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.391005 22.26646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang