De Cango Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arusha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Susan J - Jul 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Waylin C - Aug 2023
Algehele gradering
Superb.
Jean B - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome venue and accommodation.
De Cango Farm se terugvoer
Thanks Jean
We hope to see you again soon here @ De Cango.
Arusha
Thys C - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvry, privaat, kwaliteit geriewe.
De Cango Farm se terugvoer
Thys baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet. Sien uit na die volgende besoek.
Marius S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, gemaklik.
Koos M - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig! Mooiste plek met baie gerieflike akkommodasie en perseel!
Chad J - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing, beautiful venue, views are awesome, customer service was over and above.
Christine W - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, romanties. Perfekte wegbreek.
De Cango Farm se terugvoer
Hallo Christine,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het julle wegbreek geniet by ons en hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
De Cango Farm
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidwaaikraal-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang