De Charmoy Estate Gastehuis
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Robert Armstrong Pad, , Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ons gesin besit en bestuur die gastehuis, 5 km van die King Shaka Internasionale Lughawe af. Ons het 'n groot tropiese tuin met 8 en suite-slaapkamers.
Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek van alles af of vir diegene wat vroegoggend by die lughawe moet wees of baie laat in die aand aankom. Ons bied slaapplek en ontbyt asook aandete op versoek.
Al ons kamers het tee- en koffiegeriewe, lugversorging, televisie met DStv en almal het 'n eie ingang.
Daar is veilige parkeerplek en 'n nagwag op die perseel.
Ons beskutte boma vorm deel van die tuin en dit is waar ons ontbyt en aandete bedien. Bring jou kinders saam op die besoek en geniet die tuine en plaasdiertjies.
Die De Charmoy Landgoed-gastehuis is ideaal vir rehabilitasie aangesien ons net 10 minute van die Umhlanga Hospitaal af is.
Ons het ook 'n pragtige buitelug kroeg- en vermaaklikheidsplek. Gaste kan ook die braai en 2 swembaddens gebruik.
Ons sien daarna uit om jou by ons lieflike gastehuis te verwelkom.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 159
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 1 Robert Armstrong Pad, , Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
- Gaste dink De Charmoy Estate Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Verulam KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Robert Armstrong Pad, , Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang