Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Dane Guestrooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Analie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir De Dane Guestrooms
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaco P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Eienaar vriendelik en behulpsaam. Die kamer wat vir ons gegee is, is nie op die webtuiste geadverteer nie.

As ek geweet het dit was die grootte van die kamer, het ek 'n ander plek bespreek.

De Dane Guestrooms se terugvoer

Dankie vir jul review.

De Dane Guestrooms
Yvonne W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Dit is regtig baie netjies en veilig.

Baie dankie vir die verblyf, baie lekker gebly. Sal beslis weer daar kom bly. En natuurlik baie vriendelike mense daar en baie veilig. Sien weer.

Kgomotso B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kgomotso B

Not conducive for long stays.

The place is too small and not conducive for a long stay. The room is in the owner's yard and there is no privacy and dogs are all over the yard. Kitchen is just next to the bed and cleaner did not come for the whole week. TV channels are so limited and signal was off most of the time.

De Dane Guestrooms se terugvoer

Thank you for your review. Hope you still had a nice stay. The description on our listing does advise guests that the flat is on the same property as the owners. The images all show the correct layout and facilities offered.

De Dane Guestrooms
Redvers S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Redvers S

Ons het lekker oorgeslaap.

Gastekamer netjies en gerieflik.

De Dane Guestrooms se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir my ook 'n groot plesier om jul as gaste te kon hê.

De Dane Guestrooms
Linda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Waarde vir geld.

Baie goed toegerus.

Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Rustig en gemaklik.

Veilig en rustig, eienaar het ook kom groet.

Wimpie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Rustig, welkom en gasvry.

Sien sterre.

Rene C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Baie skoon netjies en rustig!

Baie skoon en netjiese plekkie. Rustig en veilig. Alles wat mens nodig het, is daar! Heerlik gebly!

Sean K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean K

Fantasmagories!

Uit die boeke uit!

De Dane Guestrooms se terugvoer

Hallo julle!
Dankie vir jul goeie review, dit maak my hart sommer warm. Groete

De Dane Guestrooms
Fanie W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie W

Baie lekker gebly!

Baie oulike plekkie, sal weer daar gaan bly. Alles wat jy nodig het om te oornag.

Hetta P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hetta P

Waarde vir geld vir 'n kort oornag-tyd.

Die kamer is baie netjies, mooi versier en goeie gehalte bedlinne. Die omgewing is stil. Kyk uit vir die huisnommer wat in ligte verf op die huis geverf is; dis nie so baie sigbaar as 'n mens in die nag aankom nie. Maar die gawe gasvrou het my buite ingewag met 'n sambreel, wat gaaf was. Toe ek daar was, was die TV nie ten volle werkend nie en daar was ook geen warm water die oggend nie.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elna R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Ontvangs is vriendelik.

Ek het tuis gevoel en baie rustig gebly.

De Dane Guestrooms se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Elna.
Mooi bly.
Analie

De Dane Guestrooms
Vanaf R660
R660 R528
per nag, vir 2 mense
Vanaf R660
R660 R528
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bornman-singel 9, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43407cc464d9c7b4c698d26a8a8573f465e0975e48fd05be43017c646e267ffe8fc1e0dbb520ed429fcddb3bf33fa4846efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R528 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Bornman Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.146112896251 26.181668490171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang