De Denne Country Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Leon B - Apr 2023
Algehele gradering
Was by KKNK.
Anna O - Jan 2023
Algehele gradering
Overnight stay on the way to Cape Town.
Dries L - Mrt 2024
Algehele gradering
Salige Karoo nag in die reen!
De Denne Country Guest House se terugvoer
Goeie dag Dries,
Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het lekker hier gebly by ons.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons
Mooi bly.
Vriendelike Groete,
Heswalene
Annie D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Marilise S - Jan 2023
Algehele gradering
The guest house was a lovely refreshing stop after a long hot day.
Lees meerMaahirah S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful stay.
Amanda H - Des 2022
Algehele gradering
You will definitely see us again, it will be my regular stop over from now on. We are so glad we found it.
De Denne Country Guest House se terugvoer
Good day Amanda,
Thank you for the beautiful review.
It was really a pleasure hosting you and your family.
Looking forward to seeing you again in the new year.
All of the best for the season.
Kind regards,
Shantell
Anna-maria F - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties!
Erik V - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable and welcoming. Great amenities.
Reyna D - Des 2022
Algehele gradering
Big, spacious rooms that were well appointed with helpful staff.
Marlene P - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim oornag vir gesin met 3 tienerseuns.
Matilda B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek!
Louis B - Sep 2021
Algehele gradering
Regtigwaar op die hande gedra, uitstekende, vriendelike diens.
Gideon D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is 'n belewenis. Jy word baie bederf.
Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, heerlik.
Tamryn D - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing stay in the beautiful Karoo!
Francell D - Des 2020
Algehele gradering
Excellent service, friendly and professional.
Annelie V - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlikste gasvryheid. Heerlikste kos, pragtige verblyf en tuine. So bederf met klein ekstras.
Elze P - Aug 2020
Algehele gradering
Luuks, mooi en uitstekende diens.
Frieda W - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese slaapplek, lekker kos, behulpsame personeel, rustige omgewing.
Nell-marie L - Mrt 2014
Algehele gradering
Die ideale opsie vir die KKNK. 'n Rustige omgewing, waar die dorp amper te besig kan wees!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang