Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne Country Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir De Denne Country Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Was by KKNK.

Baie luuks. Die restaurant maak die beste steak gaar!

Anna O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna O

Overnight stay on the way to Cape Town.

It is such a nice and peaceful place where you can relax and enjoy your holidays. Unfortunately we just stayed for one night, but we are definitely coming back.

Dries L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L

Salige Karoo nag in die reen!

Heerlik gewees - bonus was lekker reën geleë nag en ons kon met wawyd oop stoepdeure dit geniet. Die kos in Ma Belle restaurant was 'n bonus - heerlike volstruis fillet en die lekker appeltert. Maak gerus 'n draai hier, dis dit werd.

De Denne Country Guest House se terugvoer

Goeie dag Dries,

Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het lekker hier gebly by ons.

Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons

Mooi bly.
Vriendelike Groete,
Heswalene

De Denne Country Guest House
Annie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie D

Rustige wegbreek.

Vinnige heen en weer vir Ostrich Crawl m.b.t. Waffles the Corgi. Rustige verblyf in pragtige omgewing. Lekker gestap, lekker geëet en baie lekker geslaap. Vriendelike mense.

Marilise S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise S

The guest house was a lovely refreshing stop after a long hot day.

We secured a 2 room family unit with a lovely view of the Karoo. The one bedroom was part of the lounge and the air con did not work. The aircon in the other bedroom was great. The unit's honesty bar had not been updated and 2 peaches were left in the sink. The drains in the bath and shower were blocked. The pool was refreshing and the meals were good. The washed car the next day was a nice surprise.

Maahirah S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maahirah S

Wonderful stay.

We had an awesome stay at De Denne Country house. Anthony and the staff were very helpful and we thoroughly enjoyed the facilities. We'll definitely be back.

Amanda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

You will definitely see us again, it will be my regular stop over from now on. We are so glad we found it.

This is the most beautiful guest house. We loved everything about it, the staff are amazing, they are all friendly and helpful. The food was fabulous and delicious. The rooms were beautiful and the attention to detail was so beautiful. We woke up and the cars had been cleaned, this was such a treat.

De Denne Country Guest House se terugvoer

Good day Amanda,

Thank you for the beautiful review.
It was really a pleasure hosting you and your family.

Looking forward to seeing you again in the new year.

All of the best for the season.

Kind regards,
Shantell

De Denne Country Guest House
Anna-maria F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F

Ongelooflik fantasties!

Alles was perfek. Hierdie bestemming is next level. Ons was vriendelik verwelkom. Kamers ruim en netjies. Fyn, stylvolle afronding. Ons sal beslis weer hier kom kuier en kan hul ten sterkste aanbeveel!

Erik V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Very comfortable and welcoming. Great amenities.

Stayed over for 36One MTB race and will definitely book again next year.

Reyna D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyna D

Big, spacious rooms that were well appointed with helpful staff.

Aside from excessive ants, in the outer area of the restaurant, we had a lovely stay. The bonus was that our car was washed for free every morning. The staff were friendly and helpful. The only other problem was our shower head leaked a bit so when showering, the spray was not uniform.

Marlene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P

Ruim oornag vir gesin met 3 tienerseuns.

De Denne bied pragtige, kwaliteit oornagverblyf naby Oudtshoorn. Die 2 swembaddens is baie handig as jy kinders het. Ons sal weer terugkeer, veral vir die heerlike etes. Kyk asb. na die WiFi (die sein was te swak om te gebruik) en DStv (dit het nie gewerk nie). Ek sou ook sê n botteltjie water vir elke gas is belangrik, nie net vir 2 gaste nie.

Matilda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Pragtige plek!

Absoluut pragtige plek. Baie netjies, skoon en mooiste meubels. Baie vriendelike personeel. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Louis B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Regtigwaar op die hande gedra, uitstekende, vriendelike diens.

Gaybie was regtigwaar 'n great hostess, voel regtig soos plaas, voertuig elke oggend gewas. Sal vir seker weer gaan.

Gideon D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Dit is 'n belewenis. Jy word baie bederf.

Jy voel deel van die familie. Kos is fantasties. Mense is te dierbaar. Doen jouself 'n guns en geniet 'n wegbreek by hulle. Dit was baie luuks.

Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik, heerlik.

Baie lekker, skoon en netjies en baie vriendelik.

Tamryn D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn D

Relaxing stay in the beautiful Karoo!

Beautiful rooms with the most amazing views. We had a much needed relaxing stay before our holiday started. This was the perfect place to recharge. The staff were very friendly.

Francell D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francell D

Excellent service, friendly and professional.

Went as guests and left as family. Highly recommended.

Annelie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Wonderlikste gasvryheid. Heerlikste kos, pragtige verblyf en tuine. So bederf met klein ekstras.

Vandat ons daar gearriveer het tot ons daar weggery het was dit net een groot bederf. Wonderlikste mense in kantoor en restaurant. Niks was te veel moeite. Ons kamer was ruim, skoon en netjies. Kos was altyd heerlik en so mooi voorgesit. Heerlike tuisgebakte muffins van die eienares was ook 'n heerlike bederfie. Baie dankie julle almal. Ons gaan defnitief weer daar kom kuier.

Elze P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze P

Luuks, mooi en uitstekende diens.

Die vriendelike ontvangs, pragtige ruim kamers met heerlike badprodukte, komplimentêre sjerrie en elke moontlike gerief, sal my sekerlik weer sien!

Frieda W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda W

Netjiese slaapplek, lekker kos, behulpsame personeel, rustige omgewing.

Ons warmkombers en lugreëling was klaar aangeskakel. Shirley het ons baie gasvry ontvang. Ons kos was ook baie lekker. Ons sal enige tyd weer daar 'n draai maak.

Nell-marie L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nell-marie L

Die ideale opsie vir die KKNK. 'n Rustige omgewing, waar die dorp amper te besig kan wees!

Baie vriendelik - goeie waarde vir geld. Baie netjies, sal beslis weer by De Denne tuisgaan. Baie vriendelike personeel.

Vanaf R2 620
R2 620 R2 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 620
R2 620 R2 227
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1c41789f0a02bdccfd0a32a09731e795d92a8f0f82bfbb8b6fe8e81bc8826283685c748b38993f5df0c6577a08aff02c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 620 nouVanaf R2 227 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 De Denne Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.667099545219 22.125960169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang