Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne Country Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 620 R2 227 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, soos die Kangogrotte en die volstruisplase. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die besige stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 20 eenhede wat altesaam slaapplek het vir 42 gaste. Die eenhede bestaan uit Deluxe Suites, Garden Suites, Gesinsuites wat ook selfsorg-eenhede is, Tweeslaapkamer-gesinsuites, Standaardsuites en Supreme Suites. Die kamers het elk óf koningingrootte-bed óf koninggrootte-bed en ’n badkamer wat óf ’n stort óf 'n bad of albei het. Die eenhede het elk ’n privaat ingang en ’n stoep met ’n uitsig oor die grasperk. De Denne Country Guesthouse word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, veilige parkeerplek en ’n restaurant in. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, op begeleide staptoere gaan en swem.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, fietsry- en bergfietsroetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leon B
Gesin met klein kinders
5.0
Was by KKNK. Baie luuks. Die restaurant maak die beste steak gaar!
Apr 2023
Anna O
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay on the way to Cape Town. It is such a nice and peaceful place where you can relax and enjoy your holidays. Unfortunately...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Dries L
Saam met lewensmaat
4.6
Salige Karoo nag in die reen! Heerlik gewees - bonus was lekker reën geleë nag en ons kon met wawyd oop stoepdeure dit geniet. Die kos in Ma Belle res...
Sien meer
Mrt 2024
Annie D
4.6
Rustige wegbreek. Vinnige heen en weer vir Ostrich Crawl m.b.t. Waffles the Corgi. Rustige verblyf in pragtige omgewing. Lekker gestap, lekker geëet e...
Sien meer
Apr 2023
Marilise S
Gesin met tieners
4.2
The guest house was a lovely refreshing stop after a long hot day. We secured a 2 room family unit with a lovely view of the Karoo. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Denne Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 620
R2 620 R2 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 620
R2 620 R2 227
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1c41789f0a02bdccfd0a32a09731e795d92a8f0f82bfbb8b6fe8e81bc8826283685c748b38993f5df0c6577a08aff02c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 620 nouVanaf R2 227 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 De Denne Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.667099545219 22.125960169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang