Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne Country Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 404 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, soos die Kangogrotte en die volstruisplase. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die besige stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 20 eenhede wat altesaam slaapplek het vir 42 gaste. Die eenhede bestaan uit Deluxe Suites, Garden Suites, Gesinsuites wat ook selfsorg-eenhede is, Tweeslaapkamer-gesinsuites, Standaardsuites en Supreme Suites. Die kamers het elk óf koningingrootte-bed óf koninggrootte-bed en ’n badkamer wat óf ’n stort óf 'n bad of albei het. Die eenhede het elk ’n privaat ingang en ’n stoep met ’n uitsig oor die grasperk. De Denne Country Guesthouse word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, veilige parkeerplek en ’n restaurant in. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, op begeleide staptoere gaan en swem.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, fietsry- en bergfietsroetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nikki E
Gesin met tieners
5.0
Uitsig pragtig, verblyf self is so mooi en netjies! Pragtige plek met wonderlike personeel!
Jan 2025
Nikki E
Gesin met tieners
5.0
So rustig, skoon en die personeel baie vriendelik en behulpsaam! Absoluut 'n aanbeveel!
Des 2024
Nikki E
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut 'n moet kuier as jy in Oudtshoorn omgewing is! Pragtige plek en diens is uitmuntend! Kamers is ruim en restaurant se kos voortreflik!
Des 2024
Marina L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n fees om in so netjiese, goed toegeruste plek te oornag. Pragtige omgewing. Ons het baie lekker gekuier, dankie!
Des 2024
Irena W
Saam met vriende
4.6
Lovely! Wish we could have stayed longer. It was great! Staff are incredibly friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Denne Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1c41789f0a02bdccfd0a32a09731e795d92a8f0f82bfbb8b6fe8e81bc8826283685c748b38993f5df0c6577a08aff02c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 404 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 De Denne Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.667099545219 22.125960169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang