Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Graaff Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 78 resensies vir De Graaff Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Rustige area in Graaff-Reinet waar jy nog in die aand rondloop.

Baie lekker gebly. Aangename en vriendelike personeel.

Nellie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie P

Goeie ervaring.

Sentraal geleë en ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker oorgeslaap.

Jessica G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G

Fantastic.

Was a very nice evening, we slept like babies. It was just perfect. I will recommend it to anyone.

Theosdorus Weeks M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theosdorus Weeks M

Aangenaam en vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly!

Charmaine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Fantasties en hoogs aanbeveel. Vanuit 'n New Zealander se oogpunt.

Stunning plek. Vriendelike diens. Die kamer was puik gemeubileerd en amenities great. Al nadeel was die B&B-beskrywing. B&B beteken bed and breakfast. My verbasing was groot na ete toe hulle my sê ek moet die ontbyt gaan betaal. Dalk moet julle die B&B beskrywing hersien.

Gerna H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna H

Goeie diens, skoon en netjies.

Baie lekker gebly, dankie.

Frikkie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

Uitstekend.

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Lizette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie lekker.

Baie lekker gebly en mense baie vriendelik.

Magda K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Dit was so lekker.

Dit was baie, baie lekker en rustig, en die ontbyt was amper te veel en baie lekker.

Janell D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janell D

Netjies en veilig.

Goeie waarde vir geld.

Jakobus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus B

Sal weer Graaf Reinet besoek.

Heerlik gebly - was heerlik verras met Graaf Reinet as dorpie!

Yolandi W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi W

Baie lekker gebly, mooi aangesig en baie vriendelik ontvang.

Baie lekker gebly en veilige parkering.

Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie aangenaam.

Lieflike plekkie met vriendelike mense.

Lizelle C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle C

Skoon, netjies en veilig.

Ons het baie lekker, warm geslaap.

Reynette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynette S

Het eienaar ontmoet baie vriendelik. Mooi gastehuis.

Plek is skoon, lekker bed en gawe personeel.

Wolsey B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wolsey B

Dit was skoon, stil baie envoudig, sal nie dit aanbeveel vir vriende/familie nie.

Ja, maar die eenheid wat ons in gebly het, was skoon, het al die basiese ingehad, maaar sou graag meer as 2x tee sakkies en twee sakkies koffie en twee melkkies wou hê vir 'n 16h oorstaan, 'n haardroër en wi fi. . Laat weet eerder dat die wooneenheid het geen addisionele basiese items nie, dan kan jy jou eie koffie, tee en melk saamneem en haardroeër. Is daar dalk 'n gradeering/inligtingstelsel wat julle kan deurgee oor basiesie items wat 'n kamer/wooneenheid oor beskik, wat die meerderheid reisiger in belangstel. Dat die reisiger kan weet wat is basies in die oornag/wooneenheid eenheid, soos bv, is daar ligte tydens beurtkrag, is daar genoegsaam tee/koffie (en watter mate van koffie fasiliteite is daar), haardroeër, warm komberse, sitstoel, stoel en tafel om dalk vinning 'n laptop op te gebgruik. Die huidige beskrywings soos deur verhuurder/eienaar deur gegee word, soo bv. veilige parkeering, naby fasiliteite, skiet te kort aan hoe die wooneenheid daar uitsien en is misleidend.

Hedley G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hedley G

Wasn't up to scratch or value for money.

Disappointed in the room as it needs some upgrading.

Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Grr erthe eerertr.

Verbyf was aangenaam. Lugreeling was buite weking wat bietjie sleg was.

Kelsey B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kelsey B

Great.

A great stopover with friendly staff.

Sonja H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

A refreshing overnight stay on a long trip through South Africa.

I love the history of the place. The yellow wood plank floors, the cool interior. The very nice breakfast that we did not expect. And Diesel the Boerboel. What a pleasure to get to play with him this time. We love animals and he was a sweetie pie.

Anel C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Baie lekker gebly, baie netjies. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n aand se oorslaap.

Baie lekker. Al wat ek kan voorstel is dalk julle parkering binne was nie so goed nie. Ons het gesukkel met ons bakkie met die in- en uitry. As daar te veel voertuie is, sukkel 'n mens. Maar ons was so bly dat ons binne kon parkeer.

Maralize C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize C

Rustige en stil omgewing met vriendelike en behulpsame mense.

Heerlik oorgeslaap en ontbyt genuttig voor ons weer in die pad geval het. Was baie gerieflik om yskassie en ketel beskikbaar te hê, asook voorsiening van bystand ligte, flits tydens kragonderbrekings. Kragproppe wat almal van een kragpunt werk was net effe kommerwekkend, alhoewel als goed gewerk het.

Angie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Wonderlike gastehuis.

Dankie aan die eienaar ons het laat aangekom en dit was load shedding, sy was baie behulpsaam en vriendlik. Gastehuis is baie mooi, rustig, skoon, en veilig. Ontbyt was ook baie lekker.

Mariette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Waarde vir geld. Skoon en netjies!

Baie geniet en lekker oorgeslaap. Vriendelike, skoon plek! Sal weer daar oorslaap.

Petrus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

'n Aangename plek van verblyf wat voel en lyk soos die omgewing van die sprokiesagtige Graaff-Reinet.

Netjies, skoon, veilig, aangename ontbyt.

Alida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Fantasties.

Ongelooflik vriendelik, fantasties netjies en skoon. Ontbyt is 'n moet.

Leon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie lekker gebly.

Swembad was 'n onverwagse en welkom bonus.

Lana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Friendly, helpful owners. Clean and tidy.

We needed extra parking space for the caravan and the owner was very helpful. The breakfast the next morning was tasty and served even though it was load shedding.

Marthinus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S

Lekker oorslaap plek en is netjies en skoon.

Baie netjies en gemaklike oorslaap.

Damme B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damme B

Fabulous.

The room was clean and neat. The reception was well-designed and clean. The large dog made it feel like home. Thank you for your kindness.

Ilze K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Beste plek in Graaff-Reinet! Het al 'n paar keer in Graaff-Reinet oorgeslaap, hierdie plek kry eersteprys.

Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar. Netjiese kamer met en suite-badkamer. Gemaklike bed met goeie linne en elektriese kombers. Heerlike ontbyt, bedien deur vriendelike personeel. Alles is super netjies. Ons worshond-medereisiger was welkom.

Carlie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie B

Goeie waarde vir jou geld.

Ons het vreeslik lekker gekuier by De Graaff Manor. Baie goeie diens. Daar is ook vreeslike lekker uiteetplekke in 'n loopafstand van De Graaff. Die enigeste onsmaaklike gedeelte van De Graaff was die reuk van die kamer. Dit kan maklik opgelos word deur 'n kers of 'n spray. Steeds 'n 9/10 ervaring.

Lynnette J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J

Sentraal, veilig en gerieflik.

Ons het die oorslaap baie geniet. Dit was goeie waarde vir geld en lekker sentraal om na eetplekke te stap. Sal weer besoek.

Billy G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy G

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs en personeel. Netjiese, skoon kamer. Veilige parkering. Diesel, die boerboel, was net so vriendelik.

Warren O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren O

Comfortable.

Very pleasant stay. Comfortable. Spacious rooms.

Bertus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus V

Waarde vir geld, - baie skoon en veilig.

Baie lekker gebly - baie vriendelik en behulpsaam.

Lurita S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lurita S

Netjies, maar outyds.

Mense is gaaf, sit TV aan, maar vertrek is koud. Kaggel, maar geen hout of komberse in sitkamer waar TV is nie. Ontbyt sou ek graag water en tee wou drink en 'n snytjie roosterbrood met 'n soutsmeer soos Bovril wou gehad het. Ek kry ongevraagd 'n heerlike bord met 2 eiers en 2 worse, wat heerlik gelyk het, maar waarvoor ek nie gevra of voor lus was nie.

Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Oornag.

Kamer/badkamer was skoon en baie netjies. Veilige parkering. Baie vriendelik ontvang.

Koos E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos E

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies. Sal aanbeveel dat hulle ten minste die ysbakkies nagaan as iemand die kamer verlaat. Het laat arriveer en moes toe maar 'n warm koeldrank drink. Daar was 'n irriterende hond wat heelnag irriterend was. Dit het voorgekom of hy wel van die perseel was. Nie lekker om te hoor as jy 874 kilometers gery het. Volgens my besperking was ontbyt ingesluit in my prys net om te hoor by aankoms dat dit slegs vir akkommodasie was (R880.00) vir twee persone. Verder was die slaapplek uitstekend.

Johann N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann N

Netjies maar.

Die kamer was netjies maar die aanvanklike ontvangs was nie na wense nie. Ons is basies die sleutel in die hand gestop en is eenvoudig gewys vanaf die voordeur waar die kamerdeur is, asook die motorhek wat lei na die parkeerarea. Die ontvangsdame het skynbaar belangriker werk gehad om te doen. Wat egter meer frustrerend was, was verkeerde inligting op die webtuiste. Die "Triple Room 1" bladsy wys duidelik dat die kamer "lugversorging" het en dat die prys "B&B" insluit. Daar is nie lugversorging in die kamer nie en 'n staanwaaier sou ek nie klassifiseer as lugversorging nie. Ons het later navraag gedoen oor ontbyt net om uit te vind dat ontbyt nie ingesluit is nie.

Elmien P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elmien P

Oorslaap oppad see toe.

Ons het in kamer nommer 1 geslaap. Daar is nie eens 'n venster in die kamer nie. Ook geen lugversorging nie. So vir vars lug moet jy die deur oop los! Uitermate teleurstellend.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Neels F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F

Hartlike ontvang op snikhete 40 grade.

Ons is hartlik ontvang en gasheer het self gehelp om sleepwaentjie af te hak. Verlengkoord is verskaf vir kampyskas in motor. Gasheer en van sy span het ook gehelp toe ek per ongeluk my motorsleutel in sleepwa toegesluit het.

Shayne W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W

Vriendelike diens. Gemaklike kamers. Lekker ontbyt.

Vriendelike ontvangs en diens van die personeel. Kamers is gemaklik met old world charm. Goeie ligging.

Brigette R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette R

We overnighted on our way to Mossel Bay.

Such a lovely place to stay overnight, super clean an comfortable, we will definitely return!

Mari N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N

Pragtige plek, vriendelike mense, baie sentraal en veilige parkering.

Pragtige, statige woning met vriendelike personeel wat jou onmiddelik welkom laat voel. Baie sentraal geleë, binne loopafstand van dorp en heerlike restaurante. Veilige parkering. Het op pad na ons vakansiebestemming by De Graaff Manor oornag en 2 weke later, op pad terug huistoe, weer daar oornag. Sal beslis weer daar inboek as ons in Graaff-Reinet oorslaap,.

Petronet H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronet H

Lovely.

De Graaff Manor has a lovely atmosphere and we thoroughly enjoyed our stay.

Sonya Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya Z

Friendly.

The guesthouse owner and staff went out of their way to accommodate me after I complained about no water. I did not know that this is a problem caused by loadshedding. They were extremely kind and helpful.

Retha H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Goed ingerig, vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Danel het ons voorsien van battery ligte om die beurtkrag te trotseer, en het ons mooi ingelig oor die tye wat dit geskeduleer is. (Ons was daar gedurende die fase 5 dae!).

Michelle T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

So impressed with the cleanliness of Graaff-Reinet.

Diesel, the Boerboel, was my favourite.

Johann B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Geslaap en vroeg gery.

Diens is goed en vriendelik. Tweede keer hier. Met beurtkrag sal 'n klein liggie van Makro of Game in die kamer help. Die parkeerplek was ook stikdonker toe ons na ete terugkeer.

Ina L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina L

Aangenaam.

Ons was dankbaar vir die swembad. Graaff-Reinet was 'n hittige 41 grade.

Ben D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Puik, absoluut puik.

Alles is ongelooflik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit voel of mens kuiergaste in hulle huis is eerder as net kliënte wat in 'n gastehuis slaap.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John G

Glad nie waarde vir geld nie.

Ek sou graag ordentlike Wi-Fi wou gehad het. Daar was wel, maar onlooflik swak en omtrent net vir 10 min beskikbaar. As ek met ander plekke vergelyk sou ek darem 'n TV in die kamer wou hê sodat ek darem iets aanlyn kon kyk.

Ernest E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest E

Ons het 'n goeie nag se rus gekry.

Ontbyt was angenaam en betyds bedien. Die in boek en uit boek proses was pynloos.

Len P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Len P

Sakereis.

Gastehuis netjies en skoon. Vriendelike personeel. Ligging goed genoeg. Kamer twee het geen TV of DSTV nie alhoewel beskrywing dit so aandui. Wifi in kamers/gastehuis sal goeie toevoeging wees vir sakereisigers.

Elzabe N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe N

Baie vriendelike diens, netjies, skoon en veilig.

DIe ligging is naby alles (stapafstand). Beveel dit beslis aan! Pragtige ligging en goed.

Monique L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Heerlik.

Was heerlik ontvang en die verblyf was wonderlik, baie dankie.

Annette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H

Dit was wonderlik. Alles was net reg, netjies en gerieflik.

Sal beslis aanbeveel by vriende, familie en kollegas.

Jandri S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri S

Regtig lekker. Sal gou weer kom kuier.

Hierdie was 'n perfekte plek vir ons familie van 5. Die getal 5 maak dit partykeer moeilik om te bespreek. Maar hier kon hulle mooi en bymekaar akkommodeer.

Marita P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Oornag, doodreg dankie

Skoon en netjises, baie dankie.

Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Vriendelike ontvangs

Personeel aan diens was ingelig en het ons hartlik ontvang. Ontbyt was op tyd en moeite is gedoen.

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker.

Gaan bly gerus daar. Baie vriendelike diens en goed geleë.

Hettie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G

Outydse sjarme en tegnologie in harmonie.

Gerieflike halfwegroete van Stilbaai na Welkom, en tyd vir besoek aan Kangogrotte en Vallei van Verlatenheid. Dankie Google Maps, nuwe makliker en stiller paaie gery.

Liana U - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana U

Was baie lekker gewees.

Dit was vriendelike diens gewees. Het lekker saam die kinders daar gekuier. Dis veilig.

Xia H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xia H

Wonderlik. Baie tevrede.

Baie vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly. Goeie diens en mens voel tuis. Sal verseker weer daar gaan bly.

Neville V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville V

Geriewe is netjies en skoon

WiFi is 'n probleem. LTE selopvangs is baie swak, maar die 3G werk baie goed.

Steffanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steffanie V

Lovely stop over for the night.

Pleasant stay. Nice breakfast. Clean rooms. Perfect location. Easy in and out for a stop over on route. Will recommend.

Cherissa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherissa G

Baie netjies.

Verblyf is baie netjies, goeie waarde vir geld, vriendelike diens ontvang.

Elna G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna G

Regtig gemaklik, skoon en 'n goeie ontbyt!

Naby aan alles in Graaff-Reinet, restaurante en besienswaardighede.

Hennie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie N

Baie lekker.

Was nie beïndruk om 'n badkamer te deel nie.

Maggie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie O

Vriendelik, maar daar skort iets.

Die kamers moet badgeriewe deel, 4 kamers, 1 toilet, 1 stort. Nie goed, veral nou met Covid. Geen kroegyskasie of TV in die kamer, net een TV in groot sitkamer. Net kamer buite het eie badkamer. Geen swembad. Ontbyt was aangenaam.

De Graaff Manor se terugvoer

Goeiedag,

Graag wil ek net hierop reageer. Die kamers wat hierbo genoem word is Kamer 8 en 9 ons goedkoopste kamers. Kamer 8 en 9 (wat wel "barfridge het' deel 'n badkamer en word meestal deur gesinne of familie wat mekaar ken gebruik. Kamer 10 bestaan uit 2 kamers en ensuite ons "family unit" wat geensins met 8 of 9 gedeel word nie en wel 'n televisie asook barfridge het. U kan gerus gaan kyk dat kamer 8 en 9 wel so geadverteer word. Die badkamer (8 en9 ) word daagliks op gereëlde basis gediens.

Ons het 'n swembad wat tans opgegradeer word om aan te pas by ons waternood.

Groete,
Danel

De Graaff Manor
Paul K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Goeie waarde vir geld.

Die plek is skoon, die eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel.

Johann B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Maklik ingeklok. Kamer skoon en netjies.

Ek kan regtig nie aan iets dink wat gepla het nie. Alles was reg.

Naomi W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W

Fantastic

Beautiful restored old house, clean amenities, perfect location within walking distance to restaurants and most heritage sites. We were only there for one day. The hostess was very helpful, recommended the sites to see, and restaurant to go to - best meal we ever had!

Ulrich M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrich M

No Covid precautions.

Staff did not wear masks although Eastern Cape is a Covid hotspot - that is really not acceptable at this point.

Irma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma V

Ok, maar nie wow nie.

Geen aircon in kamers. Baie warm, kamers het nie vensters wat kan oopmaak nie? Swembad het cover op. Baie groot hond wat tussen kamers beweeg?

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.25268312176 24.531770486276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang