Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Graaff Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige area in Graaff-Reinet waar jy nog in die aand rondloop. Baie lekker gebly. Aangename en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie ervaring. Sentraal geleë en ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic. Was a very nice evening, we slept like babies. It was just perfect. I will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theosdorus Weeks M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine W
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fantasties en hoogs aanbeveel. Vanuit 'n New Zealander se oogpunt. Stunning plek. Vriendelike diens. Die kamer was puik gemeubileerd en amenities great. Al nadeel was die B&B-beskrywing. B&B beteken bed and breakfast. My verbasing was groot na ete toe hulle my sê ek moet die ontbyt gaan betaal. Dalk moet julle die B&B beskrywing hersien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerna H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goeie diens, skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dit was so lekker. Dit was baie, baie lekker en rustig, en die ontbyt was amper te veel en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janell D
1 nag
4.8
Mrt 2024

Netjies en veilig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.25268312176 24.531770486276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang