Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Gunst Guest Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Gunst Plaas, R46 op pad na Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Gunst Guest Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede en is op 'n werkende plaas geleë, 7 km vanaf Malmesbury, op die pad na Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap. Perfek vir paartjies, vriende of gesinne wat op soek is na gerieflike luukse verblyf, naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe.

Verblyf by De Gunst Guest Farm bestaan uit 4 eenhede wat ruim en vrystaande is. Die Stone Room het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en Chardonnay het slaapplek vir 2 volwassenes. Die badkamers is toegerus met 'n stort. Die Little Olive-kamer het slaapplek vir 2 gaste, óf enkelbeddens óf gekombineer as 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die ander 2 slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Elke kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n privaat dek met braaigeriewe en veilige parkeerplek.

De Gunst Guest Farm is 'n entjie se ry weg van 'n verskeidenheid doendinge en geriewe, soos restaurante en bekende wynkelders, olyfplase, 4x4-roetes, 'n gholfbaan en die skilderagtige Riebeekvallei. Geniet 'n staptog op die plaas met skilderagtige uitsigte en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir De Gunst Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Santa-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De Gunst Plaas, R46 op pad na Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Gunst Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Gunst Plaas, R46 op pad na Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc7b93e35317d708d08e1a5c54b37cfa6239ea974f94712c8d0bf42f572e8600d595784acd03bfef8d9d48e4a11e816ed6de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 De Gunst Farm On the R46 to Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.43173482706 18.792601938276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang