Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Haas Living @ Die Laan 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir De Haas Living @ Die Laan 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ester N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester N

Lovely stay.

Excellent accommodation.

Andreas W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas W

Great accommodation, very high standard all around!

Definitely exceeded our highest expectations. Great location close to restaurants and shops.

Heidi L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

Highly recommend.

Very convenient, clean and great staff.

Sonja F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja F

Lovely central apartment.

We loved our stay. The apartment was beautiful and perfectly located to enjoy the town.

Barbara B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B

Goed gemubileer; ideaal vir paar dae se oorslaap of net een nag. Baie gerieflik.

Baie gerieflik en goed gelee.

De Haas Living @ Die Laan 2 se terugvoer

Baie dankie, Barbara. Bly jy het jou verblyf by ons geniet.

De Haas Living @ Die Laan 2
Mariette G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G

Een van die lekkerste en mooiste plekke waarin ons nog gebly het.

De Haas Living @ Die Laan 2 is een van die heel beste plekke waar ons nog gebly het. Die personeel was baie vriendelik en niks was te veel moeite vir hulle nie. Ons woonstelle was baie skoon, netjies en pragtig en 'n ekstra bed is ingedra omdat ons 'n familie van 5 is - teen geen ekstra koste nie. Die ligging is fantasies en ons was loopafstand van al die eetplekke en winkels. Ontbyt elke oggend by Aunty Sophies was 'n hoogtepunt.

Nicolette L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

De Haas is 'n baie spesiale plek vir akkommodasie in Stellenbosch.

Ons sal weer soontoe gaan. Baie sentraal en jy kan orals heen stap waar jy wil wees in Stellies.

Eddie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie L

Heerlik, baie netjies en hou van die ligging.

Was baie lekker was daar vir die naweek om te rus. Vriendelike personeel.

Johanet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanet V

Baie lekker, alles wat nodig was, skoon, netjies en naby universiteit en restaurante. Baie lekker!

Baie geniet, gastehuis en dorp is skoon en netjies met baie vriendelike mense. Baie gasvry.

Done H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Done H

Baie mooi en gerieflik! Lekker sentraal in Stellenbosch. Lieflike beddens en badkamers.

Baie dankie, De Haas.

Sanette R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R

Ons het heerlik gebly!

Ek sal die verblyf altyd weer gebruik. Pragtig en modern, naby alles!

Andre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Goeie ervaring.

Baie netjies, ruim, naby alles.

Lauretta E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauretta E

Luuks en modern!

Baie luukse verblyf! Georganiseerd en vriendelike personeel. Baie sentraal en loopafstand van baie restaurante. Baie beslis die moeite werd!

Hilda E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda E

Luukse, moderne verblyf.

Pragtige, luukse, moderne verblyf, lieflike buite-area in beste ligging! Dankie Dewald vir jou puik vriendelike diens. Wens ons kon langer bly!

De Haas Living @ Die Laan 2 se terugvoer

Baie dankie Hilda,

Dit was 'n groot plesier om julle as gesin te kon huisves. Dankie vir die bietjie reën wat julle uit die noorde saam gebring het.

Groete,
Dewald

De Haas Living @ Die Laan 2
Nanette S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette S

Baie luuks en heerlik gebly.

Die eenheid is baie luuks en netjies. Vriendelike diens gekry en daaglikse skoonmaakdienste was bonus. Veral die koffiemasjien geniet!

Jaco D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Luuks en ruim.

Moderne nuwe verblyf. Baie ruim en luuks toegerus. Goeie sekuriteit. Taytum by ontvangs was voorbereid vir ons aankoms. Elektrisiteit was Sondagoggend af maar dit is binne 10 minute reggestel nadat ons die diensnommer geskakel het. Vriendelike en professionele diens.

Reney V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reney V

Amazing!

Sal definitief weer by 2 Die Laan bespreek, baie moderne en gerieflike kamers. Definitief ons verwagtinge oortref! Divine! Vriendelike diens.

Martie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L

Modern, luuks en baie aangenaam.

Aangename verassing. Luuks met pragtige interieur. Wonderlike ondervinding.

De Haas Living @ Die Laan 2 se terugvoer

Hello Gys, baie dankie en ons is vreeslik bly jy het jou tyd met ons geniet.

Groete
Dewald

De Haas Living @ Die Laan 2
Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5oE6TsgGFbAdDO6dCcCKt0GV7WUGaK3nuIlsGn42VQWAuT50S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 645 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9386025 18.8647794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang