Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Haas Living @ Die Laan 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ester N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lovely stay. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Great accommodation, very high standard all around! Definitely exceeded our highest expectations. Great location close to restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Highly recommend. Very convenient, clean and great staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Goed gemubileer; ideaal vir paar dae se oorslaap of net een nag. Baie gerieflik. Baie gerieflik en goed gelee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dewald
De Haas Living @ Die Laan 2
Baie dankie, Barbara. Bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Mariette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Een van die lekkerste en mooiste plekke waarin ons nog gebly het. De Haas Living @ Die Laan 2 is een van die heel beste plekke waar ons nog gebly het. Die personeel was baie vriendelik en niks was te veel moeite vir hulle nie. Ons woonstelle was baie skoon, netjies en pragtig en 'n ekstra bed is ingedra omdat ons 'n familie van 5 is - teen geen ekstra koste nie. Die ligging is fantasies en ons was loopafstand van al die eetplekke en winkels. Ontbyt elke oggend by Aunty Sophies was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

De Haas is 'n baie spesiale plek vir akkommodasie in Stellenbosch. Ons sal weer soontoe gaan. Baie sentraal en jy kan orals heen stap waar jy wil wees in Stellies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Heerlik, baie netjies en hou van die ligging. Was baie lekker was daar vir die naweek om te rus. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie lekker, alles wat nodig was, skoon, netjies en naby universiteit en restaurante. Baie lekker! Baie geniet, gastehuis en dorp is skoon en netjies met baie vriendelike mense. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Done H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Baie mooi en gerieflik! Lekker sentraal in Stellenbosch. Lieflike beddens en badkamers. Baie dankie, De Haas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Ons het heerlik gebly! Ek sal die verblyf altyd weer gebruik. Pragtig en modern, naby alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5oE6TsgGFbAdDO6dCcCKt0GV7WUGaK3nuIlsGn42VQWAuT50S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 645 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 2 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9386025 18.8647794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang