Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Haas Living @ Die Laan 2

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R1 645 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Haas Living @ Die Laan 2 is in Stellenbosch geleë en bied gaste 'n keuse van moderne verblyf.

Verblyf bestaan uit 8 luukse selfsorgwoonstelle, wat wissel tussen 'n ateljee, 4 eenslaapkamer- en 3 tweeslaapkamerwoonstelle. Hierdie woonstelle is uiters ruim, almal met ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en lugversorging. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea wat 'n kombuis met 'n koffiemasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n eetarea bevat. Die eenhede het elkeen 'n TV met DStv, asook WiFi-toegang. Sommige van die eenhede maak ook oop op 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

De Haas Living @ Die Laan 2 is net 'n kort entjie se stap vanaf die Coetzenburg-sportsentrum, 1 km vanaf die Eikestad Mall, en gaste kan lang staptogte langs die eikebome-strate gaan. Stellenbosch bied ook verskeie museums en restaurante wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ester N
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay. Excellent accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Andreas W
Saam met vriende
5.0
Great accommodation, very high standard all around! Definitely exceeded our highest expectations. Great location close to restaurants a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Heidi L
Saam met vriende
4.8
Highly recommend. Very convenient, clean and great staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sonja F
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely central apartment. We loved our stay. The apartment was beautiful and perfectly located to enjoy the town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Barbara B
Saam met lewensmaat
4.4
Goed gemubileer; ideaal vir paar dae se oorslaap of net een nag. Baie gerieflik. Baie gerieflik en goed gelee.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Haas Living @ Die Laan 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5oE6TsgGFbAdDO6dCcCKt0GV7WUGaK3nuIlsGn42VQWAuT50S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 645 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9386025 18.8647794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang