Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Haas Living @ Die Laan 40

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir De Haas Living @ Die Laan 40
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alet K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K

Gasvry en pragtige dekor.

Yes, baie smaakvol. Gemaklike bed. Ruim.

Wendy P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Great stay.

Room was comfortable and clean. Bed was comfy with great linen. Thoroughly enjoyed our stay and will return.

Wendy P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy P

Convenient, clean and perfect for a comfortable stay in Stellies.

We stayed in the cottage at De Haas Living @ Die Laan 40 with friends. It was ideally located close to all the restaurants and the university. Nicely decorated and very clean and tidy. The pool was a life saver in the 40 degree heat of Stellies. Staff were friendly and helpful and would definitely stay again.

Caryn S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn S

Great location.

De Haas was perfect for our one night in Stellenbosch. The location is great and close to some of the best restaurants in Stellenbosch. We stayed in the pool house; it was neat and tidy and had everything we needed.

Chantel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V

Ons het lekker gebly en is perfek geleë.

Ons het lekker gebly, die plek kort bietjie werk, so die instandhouding is nie op standaard nie. Daar was ook nie 'n spieël of plug naby mekaar om te kan hare blaas nie. Lugging is perfek, maar vir die geld wat mens betaal, sal hul plek moet opknap en kyk na netheid ook. Spinnerakke in hoeke.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Andre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Pragtige kamers, rustig.

Oornag saam met vrou en baba. Groot kamers met lugverkoeling. Wens kan so bed in my huis hê. Ontbyt was heerlik en vinnig bedien. Personeel en bestuur baie vriendelik en behulpsaam.

Karin C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Very comfortable, excellent location close to sporting venues.

Very helpful, pleasant hostess Claudia, part of the experience making us feel welcome and at home. Keeping us informed about the load shedding schedule and sorted out minor problems with ease.

Carizke V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carizke V

Fantastiese verblyf in weelde.

Alles was perfek en pragtig! Ek wou nie weer huistoe gaan nie.

Tracy D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D

It really was fantastic.

Had an issue with only one remote between two couples, and couldn't get out of the property. Also not enough mirrors and towel hooks. But loved it.

Debré O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debré O

Skoon en netjies. Maklike kommunikasie.

Ons het heerlik geslaap en lekker ontbyt geëet. Baie dankie.

Camilla B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla B

Location, service, comfort, everything was amazing.

The Pool Room was perfect - comfortable, spacious, clean. Micaela was welcoming and happy to assist when needed. Being able to have a braai around the pool was a bonus.

Jane Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Z

Very convenient location and felt totally safe. We were in a loft room which was very spacious and beautifully decorated. I can highly recommend De Haas Living @ Die Laan 40.

Communication with the staff was excellent. I cannot fault my stay in any way and I will definitely be back!

Stealer S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stealer S

Dit baie geniet.

Sal weer daar bly, personeel vriendelik.

Ilse J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Modern, skoon, heerlike ontbyt.

'n Klein vullisdrom by die koffiestasie het gekort.

Rozaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan B

Dit was lekker!

Daar kort net 'n klein yskassie en nog 'n spieël iewers! Verder baie lekker!

Francois J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Baie aangenaam.

Daar was niks om oor te kla nie. Het alles baie geniet.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Beth G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth G

Heerlik gebly, naby die dorp en restaurante. Baie vriendelike personeel.

Sal teruggaan na De Haas toe.

Nella-marie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella-marie V

Goeie ervaring omdat dit mooi skoon en netjies is.

Skoon, netjies. Vriendelike en behulpsame personeel.

Hesther D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesther D

Wonderful stay in prime location!

Super friendly staff and very comfortable stay in prime location in Stellenbosch. Will definitely be back and recommend to friends. Value for money. Thanks!

Hesmari C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmari C

Fantasties. Beste diens.

Ons aanvanklike bespreekte kamer se stort was nie reg nie. Hulle het ons teen geen koste opgradeer na die luukse eenheid. Baie goeie diens.

Anel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Fantasies, soos altyd. Heerlike ontbyt wat met liefde en sorg voorberei was.

Ons sal De Haas Living 1000 maal aanbeveel. Micaela, Karen en die res van die personeel het uit hul pad gegaan om dit weereens 'n aangename ervaring vir ons te maak.

Carel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Heerlik en gerieflik.

Baie vriendelik en baie sentraal geleë. Die perseel is netjies en die mense vriendelik!

Sophia M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia M

Uitstekend in alle opsigte.

Ons het in die swembadkothuis gebly en dis pragtig. Die gashere was baie behulpsaam en baie vriendelik. Die huis was silwerskoon en daar was selfs sommige dae skoonmakers. Die swembadarea was 'n heerlike bonus in Covid-tyd toe die strande toegemaak was. Die enigste ding wat dalk kan verbeter is om spieëls in die kamers te sit. Ek sal definitief weer daar bly.

Klaus P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Klaus P

Our room had no privacy.

Nothing else to complain.

Rowena O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena O

Amazing

Ons was geskuif na Laan 2, maar ons het ons tyd geniet. Kan wag om weer te gaan nie!

Schalk R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk R

Baie netjies, modern, veilig, naby alles. Baie lekker gebly dankie, sal beslis weer.

Die eienaar het ons 'n opgradering in verblyf hier aangebied aangesien hulle besig was met herstelwerk aan die eenheid wat ons wel geboek het. So ons het in weelde gebly teen 'n baie bakgat prys. Baie dankie vir julle goeie diens.

Rodeen B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodeen B

Wow!

Goed geleë en pragtig.

Ruan P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P

Dit was great!

Sal vir seker weer by De Haas bly as ek in Stellies is.

Nico M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Uitstekend.

Baie gerieflik, sentraal, alles is binne stapafstand, sal aanbeveel by vriende en familie.

Shelley F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley F

Absolutely wonderful, loved our time here.

Loved every moment of our time here. Everything we needed was provided for. So much space! Wonderful Wi-Fi and full DStv. Loved the pool area and sunbeds. Would highly recommend.

Lerina C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina C

Baie tuis gevoel!

Lekker verblyf. Vriendelike personeel. Netjiese kamers. Kindervriendelik. Sal definitief dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvtf4Q1LwK2Uh25FlHi5NdFd2bvfmAY9RSPz0sDPV1Ipk819td?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 40 Die Laan Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937435 18.868681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang