Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Haas Living @ Die Laan 40

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Haas Living @ Die Laan 40 is net langs historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp.

Verblyf bestaan uit 5 luukse en suite-kamers en die swembadkothuis. Geriewe sluit 'n platskerm-TV en vesel-internet asook 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die swembadkothuis het 2 slaapkamers asook 'n eetarea, sitkamer en kombuis. Dit maak oop op die swembadarea met ligstoele en sonsambrele. Gaste het toegang tot ingeboude braaigeriewe.

Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Stellenbosch word omring deur 'n wye verskeidenheid wynlandgoedere en kelders, en gaste kan deelneem aan doendinge soos bergfietsroetes, staptogte, aarbei-pluk by Polkadraai Plaas, of die Kameelperdhuis besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Alet K
Saam met vriende
5.0
Gasvry en pragtige dekor. Yes, baie smaakvol. Gemaklike bed. Ruim.
Mei 2024
Wendy P
Saam met vriende
5.0
Great stay. Room was comfortable and clean. Bed was comfy with great linen. Thoroughly enjoyed our stay and will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Wendy P
Saam met vriende
4.8
Convenient, clean and perfect for a comfortable stay in Stellies. We stayed in the cottage at De Haas Living @ Die Laan 40 with friends...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Caryn S
Besigheidsreis
4.6
Great location. De Haas was perfect for our one night in Stellenbosch. The location is great and close to some of the best restaurants ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Chantel V
Gesin met tieners
4.2
Ons het lekker gebly en is perfek geleë. Ons het lekker gebly, die plek kort bietjie werk, so die instandhouding is nie op standaard nie. Daar was ook...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Haas Living @ Die Laan 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvtf4Q1LwK2Uh25FlHi5NdFd2bvfmAY9RSPz0sDPV1Ipk819td?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 40 Die Laan Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937435 18.868681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang