Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Heide Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir De Heide Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hansie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Vriendelik en behulpsaam!

Altyd lekker om te bly!

Johan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Simply outstanding.

We wanted a place where our 2 doggies would be welcome too. Warm, friendly reception by the host, Lina. Everything was more than we expected. We really felt at home. And to top it all a delicious breakfast the next morning. We will certainly return to De Heide on future trips. Highly recommended.

Ferdie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie B

'n Warm tuiste.

Laataand gearriveer. Ons was aangenaam verras met die netheid en sorg waarmee ons ontvang is. Sal weer daar oornag.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Ferdie, baie dankie vir jou terugvoer, ons ontvang jul graag weer in die toekoms by De Heide Gastehuis.

De Heide Gastehuis
Katie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie N

Good location, comfortable room, very generous meals.

Had a good stay at De Heide Guesthouse.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Hi Kate,

We are glad you enjoy your stay with De Heide Guesthouse.

Hope to see you again in the future.

De Heide Gastehuis
Phil F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil F

Heerlik en gerieflik.

Ons is gasvry ontvang deur Lina. Die plek was silwerskoon en baie netjies. Heerlike ontbyt die volgende oggend gehad. Die gastehuis word sterk aanbeveel.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Hallo Philippus,

Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Ons waardeer die terugvoer. Sien jul weer in die toekoms.

Vriendelike groete
De Heide Gastehuis

De Heide Gastehuis
Anru M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anru M

Fantasties. Gevoel of ek tuis is. Heerlike ontbyt ook gehad.

Wanneer jy in die omgewing is en oorslaapplek benodig. Bespreek gerus by De Heide. Jy sal nie spyt wees nie.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Hallo Anru,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet!
Dankie vir die terugvoering.
Bespreek gerus weer as jy in die omgewing is.
De Heide Groete

De Heide Gastehuis
Vicky D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Skoon, snoesige plekkie.

Vir seker waarde vir jou geld. 'n Rustige plekkie met 'n groot buite kuier-area en 'n smaaklike ontbyt.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om jul hier te hê.
Ons is bly julle het die tydjie by De Heide Gastehuis geniet.
Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

De Heide Gastehuis
Riaan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Uiters tevrede.

Uitstekende en netjiese gastehuis wat ook 'n heerlike ontbyt en besondere goeie waarde vir geld gee.

Alex H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H

Very comfortable, excellent hospitality.

Very friendly.

Petro V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Jammer kon nie Langer bly. Heerlik

Lekker met gasvrou en eggenoot genuine. Vriendelik.

Rina P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Waarde vir geld. Vriendelike diens

Waarde vir geld en vriendelike diens. Sal defnitief weer daar tuisgaan

Mieke O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke O

Uitsetekende diens en 'n lieflike kamer met alles wat jy moontlik sal benodig.

Skoon, lieflike, gerieflike kamer met alles wat 'n mense moontlik sal benodig. Die diens was uitstekend en vriendelik en ek sal graag weer by De Heide Guesthouse inklok.

Danica H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica H

Vriendelik, pragtige kamers en lekkerste ontbyt.

Vriendelike ontvangs. Mens voel gemaklik en tuis. Eie ingang om jou eie tyd te bepaal. Ons het ook die lekkerste ontbyt ontvang die volgende oggend.

Lydia S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Die beste.

Wonderlike gasvryheid, sal dit aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Carel G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Lovely weekend away.

Thanks for the hospitality, the only question the kids had when we left was "when are we coming again". Thanks again!

Pieter V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie aangename verblyf.

Vriendelik en gasvryheid. Kamers is netjies met baie pakplek vir jou sakke.

Carlien F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F

Uitstekend en dit was 'n vreugdevolle ervaring.

Goed en vriendelik ontvang. Mooi toegerus en was baie skoon. Prys uiters billik. Sal beslis aanbeveel. Ontbyt groot en besonders vir die prys.

Adéle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Onverbeterlik uitstekend.

5 ster onbyt. Groot bederf. Sal beslis weer gaan.

Charmaine C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Pragtig, rustig, skoon en baie gasvry!

Ek beveel enige persoon aan om by De Heide gastehuis te gaan bly, jy voel dadelik tuis, beter en beste gaan jy nie kry nie. Die heerlikste ontbyt. Ek gaan beslis terug!

Jozelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozelle S

Ons was van die intrapslag af welkom en soos ou vriende hanteer!

Baie dankie vir 'n heerlike mooi ervaring. Die kamers is smaakvol en elegant met genoeg spasie om lekker te rus. Alles wat mens nodig het is beskikbaar of alreeds aan gedink. Ons het regtig lekke gebly en die ontbyt was meer as wat enige person kon verwag!

Nico P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Fenomenaal.

Die was vir my baie aangenaam om hier te bly. Dit skep 'n gevoel of jy by jou ouma kuier - vol bederfies. Sal enige tyd die Gastehuis aanbeveel. Die lekkerste ontbyt in 'n lang tyd.

George F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F

Die moeite werd.

Hulle was vriendelik, ons het baie lekker gebly, altyd bereid om te help, laat jou baie welkom voel.

Alexander V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V

Ons is ongelooflik bederf door Rina met die mooi kamer, heerlike ontbyt en sy het ons naar die restourant en koffie huis gebrag en baie goed vir ons gesorg. Nogmaals danki!

Alles was so baie goed gereëld. Ons kon langer op die kamer bly en ook lekker gesels met Lina en sy het met die motor voor ons gereë om die pad te wys. Ons is baie dankbaar vir die gasvryheid!

Jacques S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Netjies en ruim met wonderlike diens.

Wonderlike ervaring. Alles netjies en prakties. Gesellige mense en goeie diens. Definitief weer daar kuier!

Koos B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Baie vriendelik en gasvry.

Baie oulike mense, dadelik welkom gevoel.

Susan K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Uitstekend!

Eienaars is so vriendelik en gasvry. Ontbyt en aandete baie goeie gehalte en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Hannes K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Fantasties.

Baie aangenaam, skoon en vriendelik.

Gerda D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Ongelooflik baie spesiaal!

Ek sal nooit op ander plek slaap as ek in Bothaville kom nie en ander gastehuise op ander dorpe het nuwe maatstaf waarvolgens hulle gemeet gaan word En hulle gaan te kort skiet. Dankie, dit was my huis net in 'n ander dorp! Alles was tops. Waardeer julle hulp en ons sê dankie!

Liezel W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Baie oulik!

Lenie se gastehuis is baie oulik en gesellig. Dk sal beslis weer gaan!

Victor G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G

What an excellent experience, best customer service ever.

Many can learn from De Heide about how guests are treated. Will recommend them to my friends and family.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Victor, it was nice having you and your wife at De Heide B&B.

De Heide Gastehuis
Cobus V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Vriendelike en goeie diens waar mense uit hul pad gaan om te help.

Ons was baie tevrede met ons verblyf by De Heide. Die diens was vriendelik en ons was tegemoetgekom met al ons behoeftes. Die kamer was ruim en netjies en ons het 'n goeie nagrus gehad. Die ontbyt was heerlik en ons vroeë vertrek was daardeur ook akkommodeer. Ek sal enige iemand aanbeveel om van De Heide se diens gebruik te maak wanneer hulle ook al in die Bothaville omgewing is.

Anika V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika V

Pragtig, gesellig en gemaklik. Wonderlike ervaring!

Dit was 'n wonderlike ervaring! Tannie Lina was ongelooflik vriendelik en verwelkomend. Met ons aankoms is ons ontmoet met drankies en lekker koue water in ys. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Die kamer was pragtig en netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was fenominaal. Ons het lanklaas so smullekker geëet! Ek sal De Heide vir enigiemand aanbeveel. Dit was 'n wonderlike ervaring! Baie dankie!

De Heide Gastehuis se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontvang by De Heide B&B !! Bly julle het die verblyf geniet.

De Heide Gastehuis
Paula G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G

Rustig, wonderlike ontbyt, slaap te lekker!

Gasvryheid straal uit die gasvrou. Die gastehuis is uitstekend toegerus en die ontbyt ongelooflik! So veilig en rustig! Gaan weer daar kuier.

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Miempie C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie C

Excellent.

Very clean and beautiful rooms. the food is excellent. They are very friendly and helpful. We would stay there again.

Jan R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Beslis waarde vir geld, met persoonlike diens wat jy een maal in 'n leeftyd sal teëkom.

Ek en my vrou was verstom oor die persoonlike aandag, die netheid van ons kamer, en ook die waarde vir geld wat ons van Lina en haar span ontvang het. Sulke gasvryheid kan jy net in die Vrystaat verwag en ons het dit ervaar. Ons is seker dat ons weer 'n draai daar sal moet maak as ons dit weer wil ervaar. Nêrens in ons land het ons al so 'n volledige pakket (waarde vir geld, netheid en gasvryheid) ontvang en ons maak baie van gastehuise gebruik. 'n Spesiale kompliment asook dank aan Lina en haar span vir 'n onvergeetlike aand en wees verseker dat ons julle sterk aanbeveel vir enigiemand wat graag die egte Vrystaatse gasvryheid wil ervaar.

De Heide Gastehuis se terugvoer

Jan, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ek dra dit so oor aan Lina.
Vriendelike groete Hanlie

De Heide Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 9, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd45001282e97bbcb9f4945d08b656d545f47f01af3cd52cd459f23beaf4f063f0f44a129d5cf8b5f065b3c0f343a3c50ae3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 9 Heide Avenue Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.381793877189 26.609139542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang