Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Heide Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Vriendelik en behulpsaam! Altyd lekker om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Simply outstanding. We wanted a place where our 2 doggies would be welcome too. Warm, friendly reception by the host, Lina. Everything was more than we expected. We really felt at home. And to top it all a delicious breakfast the next morning. We will certainly return to De Heide on future trips. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

'n Warm tuiste. Laataand gearriveer. Ons was aangenaam verras met die netheid en sorg waarmee ons ontvang is. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
De Heide Gastehuis
Ferdie, baie dankie vir jou terugvoer, ons ontvang jul graag weer in die toekoms by De Heide Gastehuis.

Katie N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Good location, comfortable room, very generous meals. Had a good stay at De Heide Guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
De Heide Gastehuis
Hi Kate, We are glad you enjoy your stay with De Heide Guesthouse. Hope to see you again in the future.

Phil F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik en gerieflik. Ons is gasvry ontvang deur Lina. Die plek was silwerskoon en baie netjies. Heerlike ontbyt die volgende oggend gehad. Die gastehuis word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
De Heide Gastehuis
Hallo Philippus, Ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons waardeer die terugvoer. Sien jul weer in die toekoms. Vriendelike groete De Heide Gastehuis

Anru M
1 nag
5.0
Jul 2021

Fantasties. Gevoel of ek tuis is. Heerlike ontbyt ook gehad. Wanneer jy in die omgewing is en oorslaapplek benodig. Bespreek gerus by De Heide. Jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
De Heide Gastehuis
Hallo Anru, Ons is bly jy het jou verblyf geniet! Dankie vir die terugvoering. Bespreek gerus weer as jy in die omgewing is. De Heide Groete

Vicky D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Skoon, snoesige plekkie. Vir seker waarde vir jou geld. 'n Rustige plekkie met 'n groot buite kuier-area en 'n smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
De Heide Gastehuis
Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om jul hier te hê. Ons is bly julle het die tydjie by De Heide Gastehuis geniet. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Riaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Uiters tevrede. Uitstekende en netjiese gastehuis wat ook 'n heerlike ontbyt en besondere goeie waarde vir geld gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Very comfortable, excellent hospitality. Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Jammer kon nie Langer bly. Heerlik Lekker met gasvrou en eggenoot genuine. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 9, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd45001282e97bbcb9f4945d08b656d545f47f01af3cd52cd459f23beaf4f063f0f44a129d5cf8b5f065b3c0f343a3c50ae3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 9 Heide Avenue Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.381793877189 26.609139542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang