De Herberg Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moses Kotane-straat 22, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Vanaf R730 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Herberg is ’n egte plattelandse gastehuis. Dis is op die N17 in Bethal, Mpumalanga geleë. Bethal is halfpad tussen Gauteng en KwaZulu-Natal, of Swaziland.
Dié gastehuis bied goeie oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
De Herberg is ’n skoon, netjiese gastehuis. Dis naby die hoër- en laerskole en is stapafstand vanaf die winkels, restaurante en 'n privaat swembad.
Verblyf word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. 1 van die badkamers het 'n bad in plaas van 'n stort. Al die meubels is deur die eienaar gemaak. Elke kamer het 'n teeskinkbord met koffie en tee, asook 'n TV met 3 oop kanale. WiFi is beskikbaar.
Rook is verbode in die kamers, maar daar is 4 buitekamers wat toegang tot die rookarea het. Die perseel is omhein en elke gas sal 'n afstandbeheerder kry om toegang tot die hek te hê. Daar is ook genoeg veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Moses Kotane-straat 22, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Gaste dink De Herberg Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethal Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moses Kotane-straat 22, Bethal, 2310, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang