Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Herberg Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Francois S
1 nag
5.0
Jan 2025

Skoon, rustig en netjies. Lekker gebly ja, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie baie dankie - ons hoop om julle weer te sien.

Jenette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Spasieuse akkommodasie en goeie waarde vir geld. Ek en my man het vreeslik lekker gebly by De Herberg Lodge saam met ons twee hondjies. Die eienaars was baie vriendelik en het geen probleem gehad om vir ons te wag tot 20:00 toe ons gearriveer het nie. Die plek is netjies met verkoeling, 'n lekker kombuis en netjiese kamers. Heerlik vir 'n oornag terug uit die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Jy maak ons dag. Baie dankie dat jy ons so positief aanvaar het. Ons waardeer dit opreg. Alles wat mooi en goed is vir julle.

Rekha K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great place for a family with young kids. Our stay was extremely comfortable. The kids loved the bunk beds. The staff is extremely helpful and the place is secure. We enjoyed our rest before we got back on the road again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
It is heart-warming to hear you were satisfied with your stay with us. Thank you very much for your kind words. Hope to see you again in the future.

George O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Aan alles voldoen. Baie netjies en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie - ons waardeer dit.

Roelien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik! Baie netjies en gerieflik! Hulle kos is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons is regtig bly julle het die ete en verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons waardeer dit.

Brent S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Pleasant stay. Nice and private and safe and super quiet. Could not have asked for better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Brent, thank you for your beautiful words. It means a lot to us.

Kim G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Kort en kragtig met alles wat ons nodig gehad het. Vreeslik lekker gebly - alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
En dit is vir ons vreeslik lekker om te hoor dat jy vreeslik lekker gebly het. Baie baie dankie, jy maak ons dag.

Pete-Dawid W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Consistently good. Perfect place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Thank you so much for your much appreciated remarks. We hope to see you again in the future and would love to host you again.

Abraham B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit was lekker om in so netjiese skoon ruim plek oor te slaap. Baie dankie. Ons is baie vriendelik ontvang, vinnig gehelp en na ons eenheid verwys. Pragtige kamers net soos in fotos wat skoon, gerieflik en baie goed toegerus is. Heerlik gerus terwyl die reën buite die Karoo gesien het. Kan die verblyf met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves. Baie dankie en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Ryno S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Awesome. Very peaceful and clean. Area also quiet. Friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir u mooi woorde - ons waardeer dit opreg. En wens u seën toe vir 2025.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franconette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang