Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Herberg Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Herberg Lodge is in De Aar in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Daar is ’n gelisensieërde a la carte-restaurant op die perseel, wat oor naweke toe is.

Verblyf word in 14 kamers en 8 selfsorgeenhede gebied. Die kamers is selfsorgeenhede en elk het ’n TV met satelliet kanale, lugversorging, ’n haardroër, kluis, lessenaar, elektriese kombers, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers, waarvan sommige badkamers ’n stort het en ander ’n bad en stort het. Sommige selfsorgeenhede het twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie DStv en lugversorger. Die kamers is baie privaat en het veilige parkeerplek en braaigeriewe by die ingange.

Daar is gratis WiFi.

Gaste kan in die groot tuin ontspan en etes geniet.

De Herberg Lodge bied kamerdiens vanaf ’n a la carte-spyskaart van Maandae tot Donderdae, vakansiedae uitgesluit. Daar is verskeie ander restaurante naby wat ook nie op vakansiedae oop is nie. Etes word op Sondae slegs bedien indien daar vooraf reëlings getref word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Roelien J
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Baie netjies en gerieflik! Hulle kos is uitstekend!
Aug 2024
Brent S
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant stay. Nice and private and safe and super quiet. Could not have asked for better.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Kim G
Gesin met tieners
5.0
Kort en kragtig met alles wat ons nodig gehad het. Vreeslik lekker gebly - alles wat jy nodig het.
Mei 2024
Pete-dawid W
Besigheidsreis
5.0
Consistently good. Perfect place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Abraham B
Gesin met tieners
5.0
Dit was lekker om in so netjiese skoon ruim plek oor te slaap. Baie dankie. Ons is baie vriendelik ontvang, vinnig gehelp en na ons eenheid verwys. Pr...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franconette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Herberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang